Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook is verbode en troeteldiere word nie toegelaat nie. Die huis het 'n verhitte swembad wat gaste mag gebruik, behalwe tussen 15 Desember en 5 Januarie. Let asseblief daarop dat die swembad nie baie warm is gedurende die wintermaande nie. Bring asseblief u eie swemhanddoeke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Claude Urban Avenue, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang