LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elianthe's Guest House | LekkeSlaap
+115

Elianthe's Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 9 Des 2021 tot 31 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elianthe's Gastehuis bied 10 en suite-kamers in 'n 180 jaar oue Victoriaanse huis in die hartjie van Swellendam. Ons bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers of diegene op soek na 'n kort wegbreek.

Verblyf is in 'n standaard-, deluxe-, 2 enkelbed-, tripel- dubbel- of koningkamer beskikbaar. Elke kamer het 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n ketel, kroegyskassie, paneelverwarmer, plafonwaaier, TV, haardroër en 'n klerekas. Ekstra warm komberse is beskikbaar.

Indien jy net wil ontspan by die gastehuis self kan jy lekker lees in die stilte van die kalm tuin of, gedurende die kouer maande, in die leefarea. Gaste is welkom om te swem in die skitterende swembad of bietjie te sonbaai op een van ons sonstoele.

Elianthe's is in die hoofstraat geleë en dus na aan vele restaurante en besienswaardighede. Koornlands Restaurant is langs die gastehuis geleë en Powell House is 100 m ver. Daar is baie om jou besig te hou en die gasvrou sal tog te graag jou help om die beste keuse vir jou vakansie te maak. Daar is ook ’n vuurput en hangmatte in die tuin. Ons bied gerieflike verblyf aan gesinne, groepe vriende en paartjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 95 resensies vir Elianthe's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elianthe's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 184, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb8813fc284a735dba9a14ef405f4b3451d4ab12e766fa2ebe21c6135442651b0cbed19394e1b8911a9c48c4446e29492919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 184 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.026252 20.436055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!