Elim Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elim Game Farm is 'n privaat wildplaas 29 km van Fochville af. Wild op die plaas sluit sebras, springbokke, blesbokke en swartwildebeeste in.

Verblyf is beskikbaar in 7 en suite-kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke kamer het 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die lodge se kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg met 'n elektriese stoof en 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n braaipan.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer, kombuis en eetarea, asook binne- en buitebraaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Elim Game Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elim Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false