Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Gastehuis

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n stapelbed vir nog 2 gaste. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en sy eie patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig met 1 driekwartbed en n dubbelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die eenheid het ook sy eie volledig toegeruste kombuis en 'n patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte oor die welige wingerde. Daar is ook lugversorging in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Omidraai
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié volledig toegeruste gesinseenheid het 'n badkamer en kombuisgeriewe. Die kamer het 'n dubbelbed, driekwartbed en stapelbed vir 2 kinders of volwassenes. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n oopplan-kombuisie in die kamer met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, elektriese braaipan en 'n yskassie. Die eenheid het ook sy eie stoepmeubels en braaigeriewe. Die lugversorging sorg vir 'n baie koel atmosfeer. Gaste kan die mooi uitsig oor die wingerd en rivier geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d8606e62294a085d1ffd90b570a537e9ad9b1bae467a18f983429c2e481b23233390cee5cd0518cd5fe41416a541817e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Farm 516 Friersdale 8861 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.755436 20.860296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem