+29
Selfsorg in Ballito

Elizabeth Sea Views

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie. Geen harde musiek, geraasof oormatige alkoholgebruik word toegelaat nie.
Daar word streng nie meer as 10 gaste op die perseel toegelaat nie. Geen ekstra gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die huis, maar gaste mag wel buite rook.
Indien gaste nie by die huisreëls hou nie, kan hulle onmiddellik uitgesit word sonder enige terugbetaling, insluitend die breekskadedeposito.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf so gereël is. Slegs goedgemanierde honde word toegelaat. Honde word nie op die beddens en banke toegelaat nie.
Geen matric rage-besprekings of groepe volwassenes word toegelaat nie aangesien die verblyf gesinsverblyf bied.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek

20 Elizabeth Drive, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79e4c544c258b1eaaacd72c6bd6586f3e21f9c031370c619944ae8e591327b69ced582d0a51dec6e94aa37be3579c44f8ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 20 Elizabeth Drive Ballito 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5389933 31.2120833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang