Bredasdorp Akkommodasie by Elize's Granny Flat | LekkeSlaap
+5
+5

Elize's Granny Flat

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Moreson Straat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Beskrywing

Elize's Granny Flat is in die dorp Bredasdorp geleë en bied gerieflike akkommodasie vir 'n paartjie op reis na die lieflike vakansiebestemmings en besienswaardighede in die omgewing van Kaap Agulhas en aan die suidkus van die Wes-Kaap.

Ons bied akkommodasie in 'n ten volle toegeruste, selfsorg-enkelwoonstel met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamerarea, 'n eetkamertafel en 'n ten volle toegeruste kombuisie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Elize's Granny Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Elize's Granny Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 11 Moreson Straat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elize's Granny Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Moreson Straat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMzIxNjE4LTY4NmYtNDY3Yi04MGNjLWQyY2JhOWM3M2EyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 4.7 11 Moreson Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.530473107637 20.023975074291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za