+32
Gastehuis in Parys

Eljé's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tiny C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die ligging is baie sentraal, maar stil en rustig. Die verblyf was skoon, netjies en funksioneel. Die bestuur was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Aangename blyplek in baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ruim, netjies, gemaklik. Die verblyf was ruim, luuks en privaat. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netjies, goed geleë. Lekker geslaap. Dink daaraan om die extraction fan in die badkamer te koppel aan die ligskakelaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die kuier was baie lekker gewees en die diens wat ons ontvang het, was tops. Ons het baie lekker gebly en die diens was tops gewees, sal die plek enige tyd vir iemand aanbeveel. Is met ope arms ontvang en dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Vriendelike ontvangs. Alles skoon en netjies. Vriendelike diens, skoon en netjies. Beddens is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Rustig en netjies. Baie lekker gebly. Rustig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanfi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ons sal weer by Elje's bly. Goed gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Comfortable, neat and clean. Comfortable, clean and well-appointed apartment that was perfect for an overnight stop for me and my family. Elje was a very welcoming host and ensured our stay was comfortable. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie goed ontvang. Baie mooi en netjiese plek. Baie goed ontvang. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5432fca7274c1b0610973fae2ebdfefe787bb3f6e49806a2e8a929eb2736388d2830ae8c3a94c6c132d8c65e78c52edfeb8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 26 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.89915539653 27.454136073557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang