LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Gastehuis in Parys

Eljé's Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cornelia P
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Baie rustig en lekker gebly. Pragtige kamer. Pragtige kamer, gerieflik ingerig, rustige omgewing en baie vriendelike ontvangs. Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Will definitely stay there again and this time a few days. The host and hostess were very friendly and assisted with tips for sightseeing. The accommodation was spacious and very clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Gerieflik, netjies, skoon, goed geleë. Yip, ons het lekker gebly. Elje is vriendelik en behulpsaam en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustig en baie lekker. Die blyplek is regtig goed geleë, baie skoon en alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maude C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Lekkerste blyplek in Parys! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiny C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die ligging is baie sentraal, maar stil en rustig. Die verblyf was skoon, netjies en funksioneel. Die bestuur was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elje
Eljé's Cottage
Dankie vir die terugvoer. Was lekker om julle hier by ons te hê.

Fritz H
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Aangename blyplek in baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elje
Eljé's Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Ilse D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ruim, netjies, gemaklik. Die verblyf was ruim, luuks en privaat. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netjies, goed geleë. Lekker geslaap. Dink daaraan om die extraction fan in die badkamer te koppel aan die ligskakelaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elje
Eljé's Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is besig om 'n paar goedjies te hersien en die extractor fan is op ons lys om te verander. Groete

Alida D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die kuier was baie lekker gewees en die diens wat ons ontvang het, was tops. Ons het baie lekker gebly en die diens was tops gewees, sal die plek enige tyd vir iemand aanbeveel. Is met ope arms ontvang en dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
15 % AF
R950 R727
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R950
15 % AF
R950 R727
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
15 % AF
R950 R727
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5432fca7274c1b0610973fae2ebdfefe787bb3f6e49806a2e8a929eb2736388d2830ae8c3a94c6c132d8c65e78c52edfeb8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R727 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 26 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.89915539653 27.454136073557

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang