Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elke's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grave-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Elke's Guesthouse is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit is 'n bekoorlike dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is ook in die hartjie van die dorp en word jaarliks deur meer as 15000 mense besoek.

Die gastehuis het 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed een die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofbadkamer is rolstoelvriendelik met 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het ook 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitarea met slaapplek vir 2 gaste.

Die verblyf is rolstoelvriendelik.

Die oopplan-eetkamer, -sitkamer en kombuisarea het pragtige uitsigte op die berg. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n binnebraai.

Let wel dat Nieu-Bethesda nie 'n vulstasie, bank of kredietkaartgeriewe het nie.

Gaste kan gaan fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte doen, voëlkyk en perdry in die omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit Camdeboo Nasionale Park, Kompasberg en die Vallei van Verlatenheid in.

Slaapplek

’n Bespreking by Elke's Guesthouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Elke's Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Grave-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elke's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grave-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7594a1340a20083e89d4f08ae7959a840106813dc5073f69df552e566a0c61fad9012d3a91bd57f225dee0da01194b6de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 Grave Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8636452 24.5531989