Ellecharm Guesthouse
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ellecharm Guesthouse is 'n knus gastekamer in Montana Gardens in Pretoria, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie gastekamer is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis, 24 uur-sekuriteit en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang