LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellie's Self-Catering Cottage | LekkeSlaap
+11

Ellie's Self-Catering Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypresslaan 6, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie sonderlinge eenheid is aan die oewer van die Elandsrivier, in die historiese Waterval Boven, wat gewild is vir kunsvlieghengel.

Hierdie oopplan-eenheid het 'n sitkamer en kombuisie. Dit het 'n satelliet-TV, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer langsaan het 'n stort, toilet en 'n dubbelbed. Linne, handdoeke en seep is ingesluit.

Die volgende doendinge is in die omgewing beskikbaar: abseil, bergklim, bergfietsry, staproetes, perdry, "paintball" en toere na die antieke ruïnes kan gereël word.

Daar is ook 'n aktiewe rolbalklub in die dorp wat met 'n pragtige groen veld spog. Almal is welkom. Die enigste vereiste is dat jy met 'n paar skoene met plat sole speel. Groentjies word geleer en rolbakke word voorsien.

Daguitstappies binne bereik is die Goudmyndorpe van Kaapsche Hoop, Baberton en Pelgrimsrus. Op die Panorama-roete is die Echo- en Sudwalagrotte, Bouke's Luck Potholes, God's Window en die Blyderivierpoort met verskeie watervalle. Die beboste Graskop en Sabie is beslis 'n besoek werd. 'n Daguitstappie kan ook na die Krugerwildtuin onderneem word.

Jammer, ons aanvaar nie diere nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ellie's Self-Catering Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Ellie's Self-Catering Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Cypresslaan 6, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Ellie's Self-Catering Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypresslaan 6, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMjA4MjhlLTQ0ZmMtNGQ4MC1iMjg4LTFjNzIxNGE5Y2IwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 6 Cypress Avenue Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.636728840211 30.333209037781
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!