Elliot 22
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elliot 22 bied verblyf in 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Kenton-on-Sea en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die rivier en die strand is.
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, 2 yskas-vrieskaste, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang