LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellisras Gastehuis | LekkeSlaap
+10

Ellisras Gastehuis

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Johanstraat 9, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ellisras Gastehuis is in die myndorpie Lephalale geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ideaal geleë naby die hoofweë na Botswana, die winkelsentrums en 'n verskeidenheid restaurante.

Die huis het 7 mooi ingerigte kamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 'n enkel- en 'n dubbelbed. Daar is ook 'n kamer met 2 driekwartbeddens en 4 kamers wat elkeen 1 driekwartbed het. Die kamers het lugversorging, TV's met DStv en privaat of en suite-badkamers.

Geniet 'n heerlike ontbyt (teen ekstra koste) om die dag reg af te skop en besoek die nabygeleë D'Nyala Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Ellisras Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Johanstraat 9, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Ellisras Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Johanstraat 9, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MTZjMWIxLWQ0ZTItNDk2ZC1hYzQ0LTFjNTA3MmNmZDZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Johan Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 09:00 -23.668368691022 27.738676071167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!