LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellisras Gastehuis | LekkeSlaap
+10

Ellisras Gastehuis

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Ellisras Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Enid P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid P
Besigheidsreis

Bekostigbare, skoon en waarde vir geld verblyf.

Vriendelike gasvryheid, skoon gemaklike kamer en vol ontbyt ingesluit. Ek sal enige tyd weer hier inboek.

Maria P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P
Besigheidsreis

Comfortable stay

Would be nice to have fridge and microwave in the rooms

Hein P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besorg oor kliënte. Netjies, veilig, vriendelik en alles wat ons nodig gehad het vir 'n nag se verblyf.

Dit is die tweede keer wat ons hier oornag tydens 'n kort sakebesoek aan die dorp en dit was baie gerieflik en gemaklik om weer by die gastehuis in te boek en te oornag. Die kamers was skoon en netjies, ontbyt was lekker en is vroeg oggend bedien op ons versoek.

Neels M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs met voldoende ingerigte verblyf.

Ellisras Gastehuis het ten volle aan my behoeftes voldoen. Die vriendelike ontvangs deur die eienaar en die netjiese, skoon geriewe is opvallend.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Neels, dit was 'n voorreg om jou te kon ontvang. Jy is baie welkom kom kuier asseblief weer.
Groete
Theunis

Ellisras Gastehuis
Shaun L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun L
Besigheidsreis

Alles wat ek nodig gehad het vir my vinning trippie.

Baie vriendelik en gerieflik vir oornag.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Shaun ek is bly ons het dit vir jou beter gemaak. Hoop jou dag was ook sukses vol.

Theunis
Ellisras Gastehuis

Ellisras Gastehuis
Gerrit O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aankoms wonderlik en baie vriendelik, akkommodasie aanbeveelbaar, diens voortreflik! Ontbyt waarde vir geld.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Gerrit,
Baie dankie dat jul hier gebly het en die gastehuis ondersteun het.
Julle is baie welkom om weer te kom tuisgaan.
Theunis

Ellisras Gastehuis
Philip C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Saam met vriende

Uitstekende keuse na 'n baie lang dag terug uit Botswana.

Sal dit enige tyd aanbeveel! Ons was flou na 850 km op die motorfietse uit Botswana. Skoon, netjiese kamers en uitstekende ontbyt. Sal verseker weer hier bly! Het soos familie gevoel.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie aan julle 4. Ek het julle so jammer gekry met die rit van 850 km op motorfietse, bly julle kon lekker rus.

Groete,
Theunis

Ellisras Gastehuis
Marli S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marli S
Gesin met tieners

Vriendelike diens en gesellige, rustige area.

Verblyf was goed, rustige stil area. Badkamergeriewe in kamer kan beter toegebou word, veral die toiletarea. Daar is ook geen beligting in die toilet/stort nie. Andersins goeie diens en vriendelikheid van almal.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Marli,
Jammer vir die beligting ek sal aandag gee.
Theunis

Ellisras Gastehuis
Anneke S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met vriende

Heerlike, bekostigbare verblyf naby ons bestemming!

Vriendelike ontvangs, ontbyt en gasvryheid! Sal beslis weer daar oornag.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Anneke,
Sulke terugvoering is altyd lekker om te lees. Ons kan mos sê so 'n mond moet jam kry.
Theunis

Ellisras Gastehuis
Nastasia V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasia V
Besigheidsreis

Lekker gebly, sal weer kom kuier.

Die kamers was netjies, die oom baie hulpvaardig en die kos ook al te lekker! Die aircon in die kamer was natuurlik 'n groot plus. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Nastasia, dis lekker om iemand tevrede te stel.
Theunis

Ellisras Gastehuis
Elna V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elna V

Dit was waarde vir geld aangesien ons dit gebruik vir besigheidsdoeleiendes.

Die personeel van die gastehuis was baie vriendelik en hulpvaardig die ontbyt bied werklik waarde vir geld.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Hi Elna,
Baie dankie dat jul van ons gebruik gemaak het. Dit was goed om jou mense te ontvang. Sal baie graag jul weer wil ontvang.
Baie dankie
Theunis

Ellisras Gastehuis
Frik N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in stil straat.

Baie dankie vir ons vriendelike gasvrou. Verblyf is skoon, netjies en lugversorging in kamer was 'n pluspunt. Motor was veilig in werf en onder afdak. Gastehuis is in stil straat geleë en dus kon ons 'n rustige nag hê.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek sal my bes doen om dit so te hou. Dankie vir sulke lieflike en vriendelike gaste wat dit moontlik maak sodat ons net ons beste wil gee.
Martie

Ellisras Gastehuis
Yolandi V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Enkelreisiger

Só hulpvaardige huislike omgewing

My man het daar oornag, en sy woorde was dis die vriendelikste, lieflikste mense. Hy sal beslis sy weeklikse bespreking by julle maak.

Ellisras Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir sulke goeie terugvoering. Ek gaan hard probeer om dit so te hou.
Martie

Ellisras Gastehuis
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Johanstraat 9, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MTZjMWIxLWQ0ZTItNDk2ZC1hYzQ0LTFjNTA3MmNmZDZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Johan Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 09:00 -23.668368691022 27.738676071167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!