Elly Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elly Lodge is in Kaapstad se sakekern, 'n area wat baie doendinge en sakegeleenthede bied. Daar is 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, kunsvlytmarkies, winkelsentrums en hotelle. Kaapstad se sakekern is dus die ideale sentrale basis vanwaar besoekers die Moederstad kan verken.

Verblyf word in 6 gastekamers gebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Gaste moet asseblief hulle eie sjampoe en stortkeppie saambring.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elly Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za