20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Mrt 2020 tot 16 Apr 2020.
Pinetown Akkommodasie by Elm Place | LekkeSlaap
+11
+11

Elm Place

2 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R400 R320 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat slaapplek aan 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Dié kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Daar is 2 gastekamers wat elk 2 enkelbeddens het en 'n laaste gastekamer het 1 enkelbed. Linne, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste word in elke kamer voorsien en die kamers bied toegang tot 'n gedeelde badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die huis het ook 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en vermaakarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die vermaakarea is langs die swembad. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Elm Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elm Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ec6d818d8e079a7cb8b1b00c0641a758d647c0b2817e62f468853b69883a7e1b972e341bbf53894170b58782958730cfdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 1 Elm Road Farningham Ridge 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.839083 30.873337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za