LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elna's Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Elna's Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr H.F. Verwoerd-straat 2, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hier is 10 lieflike slaapkamers in die gastehuis, en daar is ook 2 selfsorg-eenhede en 1 familiekamer.

Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Die kamers se ingange is so geleë dat gaste deur ons lieflike tuin stap tot by hul kamers. Elke kamer het DStv. Daar is ook 'n lapa, met braai fasiliteite, veilige onderdakparkering met volle CCTV op die perseel.

Ontbyt word bedien, en ons kan ook 'n wegneem-ontbyt vir gaste maak indien hulle vroeg moet vertrek. Aandete is op versoek beskikbaar, bespreek asb. voor 12h00. Middagete-pakkies kan ook gereël word.

Kom beleef 'n huis weg van jou huis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Elna's Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Dr H.F. Verwoerd-straat 2, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Elna's Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr H.F. Verwoerd-straat 2, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZloakztDPfpJm6RzPLp3LsocWrLKXgwrieLXXl1yLe9nnrnzc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 2 Dr HF Verwoerd Street Ermelo 2351 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.528679746131 29.968805555555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!