Eloff Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eloff Accommodation bied selfsorgverblyf in Eloff, 65 km buite Johannesburg en 77 km vanaf Pretoria. Verblyf word gebied 4 aparte eenhede met slaapplek vir 2 en 4 gaste.

Elke eenheid het 2 enkelbeddens of dubbelbeddens op versoek. Elke eenheid het ook ‘n badkamer met ‘n stort en ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n TV, yskas, oondjie, tweeplaatstoof en mikrogolf. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Maaltye kan vooraf gereël word.

Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 50.9 km ver is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eloff Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za