Elohims Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elohims Place bied gastekamers in Rietvlei Natuurresevaat in Pretoria. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings.

Elohims Place se 2 kamers is individueel versier. Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander etes is beskikbaar teen ekstra kostes. Die gastehuis het 'n bomabraai, swembad, 'n koidam en 'n gansedam. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Elohims Place is 35 minute vanaf Pretoria se middedorp en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elohims Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false