LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elohims Place Retreat and Accommodation | LekkeSlaap
+49

Elohims Place Retreat and Accommodation

5 resensies
Gastehuis
Deluxe Junior
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 'n enkelgaste of sakereisigers wat 'n kamer moet deel. Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, waaier, verwarmer en ekstra komberse is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suites
Vanaf R799
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer is deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n luukse bad en stort. 'n Slaapbank vir 'n kind is ook beskikbaar. 'n Yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Ander items in die kamer sluit 'n mikrogolf, waaier, verwarmer en DStv in. Die dekor is vroulik met 'n tikkie outentisiteit. Ideaal vir pasgetroudes of enige paartjie. 'n Kind is ook welkom in hierdie kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-eenheid
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is apart van die gastehuis. Dit is 'n grasdak-eenheid. Dit bestaan uit 2 kamers. Elke kamer is ingerig met gehaltebeddens, die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede kamer met 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kombuis is beskikbaar vir selfsorg teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKPasGGfYmYCMaubnKxnI5fxvGhBNL2IugO72Tr3my4GtC0uFIr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Sinovich Drive 677 Paul Street, Rietvlei View CE 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.895734649717 28.33019197791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!