LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elsa's @ 27 | LekkeSlaap
+28

Elsa's @ 27

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 197 resensies vir Elsa's @ 27
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colin H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige gastehuis perfek geleë en baie vriendelike diens.

Maak gerus gebruik van die plekkie.

Ina D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met vriende

Vriendelik, aangenaam, skoon en netjies.

Kan gerus gebruik, baie toegeeflik aan enige versoek. Puik diens.

Marina T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer met lugreëling.

Netjiese en skoon kamer. Ons is vriendelik ontvang. Gastehuis baie veilig en elke kamer het 'n privaat kuier- en braaiplek. Sal Elsa' s aanbeveel.

Louw V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Elsa is very helpful and friendly.

Nadia P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het weer van Elsa's gebruik gemaak met ons terugkeer huis toe. Dit was weer eens puik diens! Gerieflike en netjies oornag verblyf. Die eienaar is baie gasvry. Voel soos 'n vyfsterhotel.

Nadia P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en rustige oornagplek.

Ons het dit baie geniet en lekker toegerus. Die kamer en badkamer is modern, skoon en netjies met 'n regte Karoogevoel. Lekker koffie en beskuit. Veilige parkering. Baie gasvrye mense, ons beveel Elsas @ 27 beslis aan vir oornagverblyf!

Johane J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en gemaklik.

Goeie diens, skoon en netjies.

Lionel E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel E
Gesin met tieners

Nice.

Nice quiet place, ideal for sleepover.

Louis M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Presies wat ons wou gehad het vir 'n oornagstop na die Weskus.

Ons was verras deur die persoonlike aandag en vriendelikheid. Verder was die wooneenhede skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik maar net te veel. Sal beslis weer daar stop.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en kamers baie netjies.

Elsa het ons gasvry ontvang en selfs heerlike aandete aangebied. Kamers is baie netjies. Die gastehuis is baie veilig en maklik om te kry. Die moeite werd.

Louis L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename plekkie!

Die kamer was pragtig skoon, die extras soos genoeg koffie, suiker, melk en selfs beskuit was 'n aangename verrassing. Die gasvrou gaan uit haar pad om behulpsaam te wees en laat jou tuis voel. 'n Heerlik voorbereide ontbyt uit die kombuis was net wat nodig was om ie reis vir die dag aan te pak. Sal met vrymoedigheid Elsa's @ 27 aanbeveel.

Dina V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Elsa kon nie genoeg doen om ons kuier onvergeetlik te maak nie. Daar is aan absoluut alles gedink. Ons het heerlik gebly!

Caselle O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caselle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.

Sal Elsa's @27 aanbeveel vir oornagverblyf. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies met lugverkoeling en 'n gerieflike bed vir 'n heerlike nagrus.

Elsa H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen lekker.

Absolutely wonderful again.

Alex V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Om hier te bly is soos om by goeie vriende of familie te bly. Elsa laat mens onmiddellik tuis voel. Ontbyt is net die regte begin vir die volgende skof van mens se rit.

Dina B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B

Mooi, netjiese verblyf. Dankie vir jou vriendelikheid teenoor ons met ons honde, waardeer.

Kamer is baie netjies en dekor pragtig. Ons het heerlik ontspan met ons honde na 'n lang reis. Dankie vir jou behulpsaamheid, aanwysings en vriendelikheid.

Manie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en kamers baie netjies.

Gasvry ontvang. Kamers netjies. Alles wat mens nodig het en baie veilig. Die moeite werd.

Daniel O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel O
Enkelreisiger

Was baie aangenaam en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Gerhard S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Heerlike gasvryhied, uiters netjiese verblyf, veilig en goed geleë. 10/10.

Paulina het ons hartlik ontvang en Elsa het uit haar pad gegaan om selfs met ons meganiese probleem te help. Braaipakkies, hout, slaaie en selfs veilige parkering was vir ons (motorfietse) voorsien. Gebruik gerus Elsa's @ 27.

Monique V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Wonderlike verblyf na 'n lang dag op die pad.

Ronél G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél G
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Was baie lekker, sal dit aanbeveel.

Alex V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Elsa doen ekstra moeite om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Lorinda S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Soos altyd is dit 'n plesier om daar te bly. Elsa se diens is puik.

Cornelia Hendrina Susanna H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Hendrina Susanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was baie lekker rustig gewees ons het lekker gerus en ontspan.

Bill S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie aandag aan klein detail wat verblyf soveel beter maak.

Eloise D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise D
Gesin met klein kinders

Gemaklik en skoon.

Ons het 1 nag in 'n gesinskamer vir 5 geslaap. Kamer 'n goeie grootte, skoon, netjies en die badkamer is ruim. Die bad was 'n bonus.

Kenneth H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie netjies en vriendelike mense.

Pieter V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Hemels, so 'n wonderlike diamant in die Karoo.

Is ontvang soos konings na 'n 13 uur-reis per motor. 'n Regte diamant in die Karoo. Elsa is 'n wondergasvrou.

Rudie C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die karoo.

Smaakvolle netjiese plek, Karoogasvryheid en vriendelike mense, stil en rustig, heerlike ontbyt, heerlike eetervaring by Transkaroo Country Lodge - sal weer oorbly.

Gert V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A noisy place.

The place was neat, clean and fully equipped. No complaints about the place itself. The only problem there was constant noise from the compressor from the gas station next door which disturbed sitting outside at night and also when sleeping at night.

Elsa's @ 27's terugvoer

Thank you very much for the review on Elsa's@27.
We took up the matter of the noisy compressor with the management of Kaap Agri a week ago and they assured us that a technician will be called out to fix the problem within the next week or two.
Please accept our apologies for the disturbance and Kaap Agri's manager reassured me today that the problem will be solved once the technician arrive.
We invite you to stay again at our place on your next visit to South Africa.
Elsa

Elsa's @ 27
M E D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M E D
Saam met vriende

Satisfied.

It was nice to stay there. Neat and friendly people who helped us.

Netta C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek, baie netjies, heerlike bed en nuwe kussings. Pragtige badkamer en heerlike etes.

Patrick H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, netjiese verblyf.

Dit was 'n plesier om Elsa, gasvrou, te ontmoet. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en self eetgerei verskaf vir ons onbeplande braaitjie. Die enigste probleempie wat daar was, was die geraas van die kompressor van die vulstasie langsaan wat die nagrus effens versteur het. Andersins, uiters netjies en presies en uitstekende waarde vir geld.

Hennie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Al die tweede keer wat ons daar bly en gaan beslis vorentoe weer daar bly!

Die plek was skoon, netjies, volledig toegerus en alles op sy plek. Selfs ons honde het tuis gevoel. Geen klagtes, net mooi woorde vir Elsa en haar hulp. Baie dankie, Elsa. Ons sien jou weer!

Reinette N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die lekkerste verblyf in 'n lang tyd.

Was baie lekker om daar te bly saam my honde, en dit was gerieflik vir die honde mooi toegemaak. Jy sal nie 'n skoner en netjiese plek kry nie.

Eli B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en waarde vir geld.

Diens is goed, goeie mate van veiligheid. Ligging nie te goed nie. My kar in garage gesit. Geriewe in die kamer is goed. Alles in werkende toestand en alles wat 'n mens sou nodig kry, was in die kamer.

Marissa M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Akkommodasie is baie netjies en goed versorg.

Michael V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Die kamer en geriewe in die kamer is netjies en die linne van hoë gehalte. Kamer is goed toegerus met lugversorger en elektriese kombers. Ongelukkig het die eienaars se hond uit hul erf gekom en die baie opgewonde hondjie het glipsie in ons kamer gemaak. Ons het dit oorgesien, maar daar is ander reisigers wat dalk nie so vergewensgesind mag wees nie. Elsa is egter baie vriendelik!

Karien C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Gesin met tieners

Lieflik en verwelkomend!

Elsa is baie vriendelik. Het onmiddellik tuis gevoel! Baie gerieflike ligging vir oornag-akkommodasie.

Yvette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid en voorsien in alle oorslaapbehoeftes.

Dit was werklik 'n heerlike lafenis na die lang pad. Dankie vir alles wat perfek was en ons kon net ontspan en heerlik slaap!

Barbie J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, Karoo-gasvryheid, heerlike kos, skoon en veilig.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Cheree V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheree V
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge oortref!

Heerlike verblyf, gasvryheid om te geniet. Heerlike kos, warm bedjies. Het ons verblyf baie geniet.

Sampie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek wat ek tot dusver gebly het.

Elsa is die vriendelikste persoon wat ons nog ontmoet het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The best place I have stayed over so far.

Elsa is the friendliest person we ever met.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sonja D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en so vriendelik!

Ons het so lekker gebly! So mooi en so so vriendelik! Fantasties!

Jannes P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannes P
Saam met vriende

Very cosy and friendly.

Great location. Very friendly, Elsa went out of her way to help us and make our stay comfortable and easy. Thank you!

Tienie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en bekostigbaar.

Die huis is langs 'n motorhawe wat aan die hoofpad grens en die geraas by die vulstasie en die kompressor wat deur die nag aanskakel kan nogal steurend wees vir ligte slapers. Dit het my nie gepla nie maar vir my vrou wel. Geriewe is netjies, skoon en gerieflik.

Piet V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en sal beslis weer daar oornag.

Ons het heerlik oornag by Elsa's place en sal weer daar wil oornag in die toekoms, baie behulpsaam en beveel hul beslis aan, ons kon ongelukkig nie bly vir ontbyt nie, maar die verblyf was aangenaam.

Izette A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies als wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.

Elsa is 'n wonderlike gasvrou, baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir wat ons nodig gehad het, 'n warm bed op pad terug Kaap toe.

Bertie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dankie Elsa, jy is 'n pragtige mens. Het heerlik gekuier. Baie dankie vir die pasella spekplantjies, hout en blitz. Jou plek is baie netjies!

Zelmari B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari B
Gesin met klein kinders

Pragtige blyplekkie.

Dit was vir ons baie aangenaam en lekker om by Elsa’s 27 te kon oornag. Sal beslis weer daar stop. Baie vriendelike diens in die mooie Klein-Karoo ontvang.

Peter B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige selfsorgverblyf.

Die verblyf is in 'n systraat in die rustige dorpie. Netjiese eenheid met alle benodighede. Veilige onderdakparkeerplek. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word waardeer.

Saartjie En Frik S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Saartjie En Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Vriendelik en gasvry.

Lekker gebly. Geraas van die besigheid aan agterkant se lugversorger.

Elsa's @ 27's terugvoer

Ons is regtig jammer oor die ongerief! Ons het geruime tyd gelede die geraas onder die aandag van KaapAgri se bestuur gebring en dit was die kompressor wat die rybaan van lug voorsien, wat foutief was en aanmekaar gehardloop het. Die fout het intussen aandag geniet en dit is weer heerlik stil by Kamer 3. Aanvaar asseblief hiermee ons verskoning vir die ongerief!

Elsa

Elsa's @ 27
Eddie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vars, oornag verblyf.

Silwerskoon kamer. Baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean fresh overnight stay.

Spotlessly clean room. Breakfast very good and service very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige oornagverblyf.

Die fasiliteite is uitstekend met baie vriendelike diens, word sterk aanbeveel.

Helen V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike diens.

Nico D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Alles wat ons nodig gehad het.

Kamers goed toegerus, netjies en skoon.

Annelie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Vyfster verblyf!

Heerlike verblyf om te ontspan na lang dag op die pad. Elsa het gesorg vir lekker braaipakkies vir die aand en heerlike slaaie. Alles was keurig voorgesit vir ons. Vyfster-verblyf!

Marc O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc O
Gesin met klein kinders

Alles wat 'n mens nodig het en meer.

Baie aangename verblyf met baie aangename gasvroue. Die kamers is baie mooi, skoon en goed ingerig. Die kwilt-deken op die bed is baie mooi.

Chris P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, convenient and friendly reception.

After a long trek from Gauteng this was a real oasis thanks to Elsa and her friendly staff. The accommodation was comfortable and just what was needed for a good rest. Cleanliness was at a premium. Well done.

Kenny S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir oornag bly.

Die Elsa en die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was ruim en netjies. Die ontbyt was ook heerlik. Goeie waarde vir geld.

Jolanda W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld, netjies, goed toegerus, gasvry! Sterk aan te beveel!

Dit is die tweede maal wat my seun hulle hier oorbly op pad noorde toe - na die eerste keer, wou hulle nie eens 'n ander plek probeer nie. En hulle voel nog steeds dieselfde - as hulle moet oorslaap, is daar net een plek in Britstown: Elsa's @27. Dis skoon, netjies, goed toegerus, mense is gasvry en tegemoetkomend.

Johan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik, heerlik gekuier.

Ons het heerlik gemaklik oorgebly in 'n netjiese kamer. Elsa het heerlike kos gemaak teen 'n baie goeie prys en ons baie welkom laat voel.

Marita G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G
Gesin met tieners

Gemaklik, heerlik en sommer net lekker.

Die eienaar, Elsa, en al die personeel baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Plek is silwerskoon en baie goed ingerig. Ontbyt heerlik gewees! Sal definitief in die toekoms weer hier oornag.

Anneke D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met vriende

Baie lekker.

Wonderlike plek om te oornag. Elsa se vriendelikheid word opreg waardeer.

Hannetjie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie S
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam om hier te slaap.

Die kamer was skoon, dit is veilig en dit is stil. Ek kan dit gastehuis aanbeveel.

Natasha D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Dis perfek geleë, skoon, gerieflik met 'n baie aangename, vriendelike gasvrou. Die kos was heerlik.

Thea D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Gesin met klein kinders

Warm and friendly.

Elsa was so friendly and we felt completely safe and at home there. Kids had a wonderful time and loved playing with your animals. Thank you so much.

Leoni S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvolle woonstel.

Heerlik gebly in 'n pragtige kamer. Smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is. Elsa is vriendelik en behulpsaam, en ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

George V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Die verblyf was baie skoon en netjies. Dink 'n stort moet in eenheid geplaas word om te help met waterbesparing.

Elsa's @ 27's terugvoer

George,
Baie dankie vir die aanbeveling omtrent 'n stort, maar ek hou die ouers met kleine kindertjies in gedagte vir wie n bad net beter werk. Dit was lekker om jul by ons te ontvang.
Elsa

Elsa's @ 27
Buks R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ontbyt was heerlik.

Almal by Elsa@27 het ons hartlik ontvang en baie welkom laat voel. Die kamer en fasiliteite was baie netjies sal enige een aanbeveel om daar te oornag.

Eric De Winter B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric De Winter B
Enkelreisiger

Skoon, vriendelike en goeie waarde vir geld.

Ek het 'n blyplek nodig gehad toe ek van Kaapstad na Johannesburg gery het en Britstown is halpad, so ek het Elsa's as 'n gerieflike plek ervaar. Elsa het my persoonlik verwelkom en my kamer 1 gegee, wat die grootste kamer met 4 beddens en 'n groot badkamer met 'n stort is. Ek het die kort verblyf vir 1 nag geniet en het 'n heerlik ontbyt die volegende oggend gekry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, friendly and good value for money.

I needed a place to stay for my road trip from Cape Town to Johannesburg and Britstown was about halfway, so I looked for and found Elsa's as a convenient place to stay. Elsa welcomed me personally and gave me room no. 1, which was a huge room with 4 beds and a large bathroom with shower. I enjoyed my brief stay for 1 night and was given a delicious breakfast in the morning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jennifer M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Vriendelike gasvrou wie ons onmiddellik welkom en tuis laat voel het. Skoon en netjiese kamers. Sal enige tyd weer gebruik maak van haar gastehuis as dit nodig is.

Andre V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het tuis gevoel. Die diens was huislik en persoonlik.

Marrhie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marrhie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm gasvryheid, puik akkommodasie.

Is so gasvry en vriendelik ontvang. Heerlik gesmul aan Elsa se heerlike skaaptjoppies en bykosse. Heerlik warm geslaap.

Chris T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot en netjies in 'n ou huis wat omskep is in 'n gestehuis.

Ons was op reis na die blomme in die Noord-Kaap, so hier het ons slegs oornag en dit baie geniet.

Giles R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Giles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik toegeruste kamer.

Alles was puik. Dankie.

Willie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar te oornag.

Elsa's@27 is 'n baie netjies plek om te oornag, dis baie skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Eldorette L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorette L

Baie netjies, skoon en gemaklik.

Verblyf by Elsa's was 'n baie aangename ervaring. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel en vir seker weer daar oorslaap!

Felite M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felite M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjies en plek vir my boerboelle.

Sien sterre.

Quezette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quezette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ons kom weer.

Skoon, gerieflik, veilig, baie vriendelike, hulpvaardige, boere-mense. Baie tuis gevoel. Oornag op pad Kgalagadi Park toe. Dankie dat ons die motorhuis vir bakkie en trailer kon gebruik. Waardeer baie.

Arthur P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal baie beslis weer daar gaan slaap.

Goeie en vriendelike ontvangs. Baie netjies en spasie was fantasties. Het gehou van die bad en stort in een badkamer, aangesien elkeen van ons ons eie keuse kon gebruik. Ligging is ook goed geleë.

Andre V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Elsa gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel. Soos familie!

Johan F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens. 10 uit 10 vir Elsa en haar man.

My vriendin kon nie uitgepraat raak oor die kamer nie. Die warmte van Elsa het beslis die koue verdryf. Haar man het seker gemaak dat ek betyds was vir 'n nie-amptelike afspraak. Julle is tops.

Helen K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Helen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak waarde vir geld.

Die elektriese kombers en beskuit was lekker. Die badkamer is onder standaard - bad moet vervang word en krane los en draai alle rigtings. Kamer is met te veel skoonmaakmiddel/lugverfrisser behandel wat borsaandoening veroorsaak. Garage langsaan raas heel nag.

Lize E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het heerlike bygeregte gekry vir ons braai. Als was gereed by ons aankoms.

Dirk B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend lekker.

Die vriendelikheid en gasvryheid waarmee mens ontvang word is prysenswaardig. Wil nie sê soos familie nie, want die kan soms dwars wees, maar soos plattelandse gasvryheid kan wees. Die kos en akkommodasie is uit die boonste rakke.

Yetta S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yetta S
Gesin met tieners

Hoogs aanbeveel.

Heerlike en gerieflike verblyf in netjiese, goed toegeruste kamers. Onverbeterlike plattelandse gasvryheid. Sal beslis weer hier oornag as ons hier deurry.

Margaret M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly.

We were made to feel right at home. Our room was clean and comfortable with all that we could possibly need. A good place to stop over.

Marelize V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met vriende

Gerieflik, bekostigbaar en vriendelik.

Dit was net 'n vinnige oorslaap. Die kamer het baie mooi en kreatiewe dekor. Sy was baie tegemoetkomend met ons honde. Daar is hekke op en ons het veilig gevoel.

Chris E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en tuis gevoel.

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Ideale oornag verblyf.

Ellanie F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boeregasvryheid!

Was ‘n aangename en ontspanne atmosfeer, gasvrou en personeel baie vriendelik.

Cornelis P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis P

Gemaklik prakties.

Die doelwit om na lang rit deeglik te rus was bereik sonder enige klagtes. Sal weer maklik daar oornag!

Maryna K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne, gasvry na 'n lang rit van 900 km!

Die verblyf en gasvryheid was ongelooflik na 'n lang daggie op die pad! Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Deon S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was ongelooflik lekker om daar oor te bly. Die plek is so rustig en uiters skoon en netjies! En die plek is pragtig met sy ou meubels. Lus vir die oog. Sal beslis weer daar oorslaap as ons Limpopo to gaan. Elsa is een van die dierbaarste mense wat ek nog ontmoet het, so vriendelik en behulpsaam.

Jacqueli T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueli T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjiese verblyf. Veilige parkering naby kamer en vriendelik ontvangs.

Peet R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie skoon en baie netjies.

Jan P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir een nag oorslaap is dit reg.

Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

David G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Skoon en netjies, die beddens was uit die boonste rakke, die ou gebou wys baie karakter. Die ou kaggel en die houtvloere wat uit die oudae dateer.

Neels M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleme ondervind.

Wonderlike gasvryheid vanaf Elsa en personeel. Gerieflike en netjiese fasiliteite. Veilige onderdak parkering. Lekker geleë.

Masonette D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masonette D
Gesin met tieners

Lekker gemaklik met alles wat nodig is!

Vriendelike ontvangs by 'n baie netjiese gastehuis. Sal beslis weer daar oornag! Inligtingstuk oor alles wat nodig is en nog meer, bv. klein rooivalk wat in die omgewing voorkom, is puik.

Angelique O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Gesin met klein kinders

Verwagtinge was ver oorskry.

Vol moed pak ons die pad aan Kaap toe, dis 'n ver pad. Ons kom by ons bestemming vir die aand en is so verras met die pragtige kamers en hoe gerieflik dit is. Almal is so gasvry en die kos is heerlik. Ek sal Elsa's vir enige iemand aanbeveel en sal my volgende "roadtrip" weer in Britstown oorslaap.

Rob M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M

Room was fine. Shower difficult to keep at a steady temperature. Breakfast was a mix of very good (bacon & boerie) and not so good (very sweet juice, for example).

On the whole we were very satisfied. We were a little surprised to be charged extra for breakfast but at least it was very reasonable. We would stay at Elsa's again if the occasion arose.

Thys L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon verblyf en aangename mense.

Baie aangename mense. Ons is onmiddellik gemaklik laat voel, ons is aandete aangebied en ook dit was uit die boonste rakke. Die kamer was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nag rus. Puik diens en verblyf. Ons sal weer daar oorbly sal die geleentheid hom voor doen in die toekoms.

Hanneli L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli L

Beste verblyf in Britstown!

Baie gasvry en vriendelik, netjies en skoon. 100%.

Annelie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Ongelooflike verblyf! Huis weg van huis!

Vyf sterre vir die smaakvolle verblyf, die vriendelike personeel, die eienaars, Elsa en Willie, wat absoluut uit hul pad gegaan het om ons by te staan met ons sleepwaprobleme, 'n fantastiese braaipakket vir aand en 'n heerlike ontbyt met verskeie opsies om van te kies en jou beursie te pas. Elsa@27 is 'n gastehuis wat jou die gemak, gerief en huislike warmte bied asof by jou eie huis! Sal altyd daar wil oorslaap!

Kobus F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Gesin met tieners

Baie lekker oornag plekkie en gasvryheid uit die boonste rakke.

Beveel dit vir enige iemand aan. Watertand afval aandete, kan dit aanbeveel.

Johan P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alles wel en lekker om hier oor te bly. Hou so aan!

Lenaldi G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenaldi G
Gesin met klein kinders

Ongelooflike kliëntediens! Heerlike kos. Baie netjiese ruim kamers! Sal Elsa's met gemoedsrus vir enige een aanbeveel!

Ongelooflike kliëntediens. Netjiese ruim kamers. Heerlike kos. Eienaar het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons gerieflik te maak! Sal Elsa's met gemoedsrus vir enige iemand aanbeveel.

Sieg E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sieg E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gerieflik en goedkoop.

'n Baie oulike en karaktervolle verblyfplek. Die ideale oornag, veral vir groter gesinne.

Lea M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, persoonlike diens.

Netjies, lekker geslaap - geen rusverstoring. Ouer mense soek 'n vashouplek in die stort.

Pieter S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Laasjaar ook hier oorgebly. Kamers netjies en skoon en alles werk. Braai in aand is heerlik sowel as slaaie en vars tjops! Ontbyt net reg. Elsa's is beslis waarde vir geld en die diens is persoonlik en puik.

Alecia K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag by Elsa's, die kamer was ruim, skoon en pragtig ontwerp.

Die eienares was vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Linda J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal stopover on the N12.

We had a very friendly welcome from Elsa and had a very relaxing overnight stay. We ordered the braaipack for our evening meal and it was very nice and good value for money. We won't hesitate to stay there again.

Elouise D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel baie tuis.

Ons het laat die aand eers by Elsa aangekom en hulle het uit hulle pad gegaan om te akkommdeer vir ons laat aankoms wat baie waardeer was na 'n lang reis van Johannesburg af.

Cherise V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise V

Uit die boonste rakke!

Baie dankie vir 'n lekker oorslaap! Ons en ons woefies het goed uitgerus.

Frans Hendrik (henk) B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Hendrik (henk) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en hartlik.

Warm, letterlik dit was baie koud en Elsa het die verhitting in die kamer aangehad asook haar verwelkoming was warm en hartlik om nie van die personeel Maandagoggend te praat wat 'n heerlike ontbyt voorgesit het nie met 'n gesels so eie aan die Karoo se hartlikheid en warmte. 6 ster behandeling.

Christie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie K
Saam met vriende

Netjies, skoon en fantastiese aandete geëet.

Baie skoon, vriendelike ontvangs. Heerlike aandete genuttig.

Lerenchia G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerenchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra nie.

Ons het 'n warm ontvangs by Elsa gekry ten spyte daarvan dat ons eers 21:00 daar aangekom het. Haar plek is uiters smaakvol toegerus en daar was alles wat ons oornagverblyf 'n wonderlike ervaring gemaak het: lugreëling en elektriese kombers reeds aangeskakel, koffie, tee, beskuit vir die vroeg opstaan, pragtige badkamer. In kort: alles was perfek en ons sal beslis weer by Elsa's@27 oornag en kan dit met vrymoedigheid vir enige reisiger aanbeveel.

Lourika S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika S
Saam met vriende

Baie gerieflike, skoon verblyf en vriendelike mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel.Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Mitch D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All the creature comforts! Sonder pretensie.

Ons is hartlik ontvang en na ons kamer geneem. Gesprek oor Britstown en omgewing was baie interessant en 'n alternatiewe roete deur die Noord -Kaap is beskryf wat ons toe dadelik laat besluit het om dit te volg.

Erone O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erone O
Enkelreisiger

Vriendelike diens, gemaklike verblyf.

Sien sterre.

Coreen G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met vriende

Baie goeie ontvangs gehad, al was die eienaar nie daar nie, het sy gereël dat iemand daar was om oop te sluit.

Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies en beddens baie gemaklik.

Lisa D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend goed, maar relatief sterk geprys.

Kos was goed en billik geprys. Weet van niks wat op Britstown te doen is.

Johan L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was baie lekker. Het twee keer daar oornag. Voel soos jou eie huis.

Melien R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melien R
Enkelreisiger

Heerlik snoesig in die koue met 'n vriendelike en gasvrye ontvangs!

Sien sterre.

Kobus V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie aangename tydjie gehad. Mense behulpsaam. Blyplek baie skoon met sagte handdoeke. Het moeite gedoen met ons versoeke.

Carla E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welverdiende eindbestemming na 'n lang dag op die pad.

Ons het karprobleme ervaar op pad na Britstown, wat veroorsaak het dat ons eers laat die aand sou arriveer. Dit was geen probleem vir Elsa gewees nie en ons was in selfoonverbinding. Ons het baie lekker in die kamer gebly en die kamer het alles gehad waarna mens uitsien na 'n lang dag op die pad: 'n bad, 'n bed en lekker koffie! Baie dankie vir die moeite, Elsa.

Fred C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred C
Gesin met tieners

Vriendelike diens. Uitstekende akkommodasie vir die prys wat jy sou betaal.

Britstown het nie baie opsies nie. Ons het gebruik gemaak van die hotel die aand in die dorp vir aandete en het gevind dat dit hopeloos "overpriced" was. Beter opsie sou wees om van Elsa's gebruik te maak vir aandete.

Calie H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie H
Saam met vriende

Fantasties! Uitstekende diens. Pragtige kamers.

Wonderlike plek om oor te bly. Voorsiening van etes is voortreflik. Baie dankie.

Elize V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Stil en rustig. Heerlike etes!

Kamers was ruim en netjies. Ons is baie hartlik verwelkom, Elsa se man het die aand vir ons heerlike vleis gebraai en die ontbyt was voortreflik. Sal weer daar aandoen as ek in daardie rigting gaan.

Anneline S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline S
Gesin met tieners

Soos om by familie oor te slaap!

Ons het so lekker gekuier en geëet dat my 5 jarige dogtertjie net heeltyd wil weet wanneer gaan ons weer na tannie Elsa toe!

Dawie G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Kamer netjies en skoon. Aangename oorslaap.

Sien sterre.

Don W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don W
Enkelreisiger

Baie baie lekker.

Dit was nou regte Karoo-vriendelikheid. Ek waardeer dit baie om by sulke plekke oor te bly.

Susan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elsa se omgee en opregtheid vou soos 'n snoesige kombers op 'n winternag om jou!

Ons was moeg gery en Elsa se opregte glimlag en drukkie ter verwelkoming het mens sommer laat beter voel. Sy het my deur die dag gebel om aandete te reël, en was dit nie 'n fees nie! Dit was vir haar geen moeite om vir ons toebroodjies vir padkos te maak nie. En hulle ontbyt is van die beste wat ons op die hele vakansie gehad het. Dankie Elsa!

Martha E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha E
Gesin met tieners

Tops!

Vriendelike ontvangs en baie gemaklike en netjiese verblyf. Tops!

Carlien T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, skoon en netjiese oornag-verblyf op pad Kaap toe.

Sien sterre.

Fanie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Heerlik gebly. Uitstekende diens.

Sien sterre.

Elize V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid.

Ons kan ELSA's @ 27 opreg aanbeveel. Elsa en haar personeel straal daardie Karoo vriendelikheid uit, wat jou baie tuis laat voel. Aandete (braaipakkie en slaaie) was awesome! My 2 Maltese girls was welkom en ons kamer het sy eie omheining gehad, ideaal vir ons 2 hondjies en het my baie gerus laat voel. Elsa en personeel, groot dankie vir julle vriendelikheid, heerlike aandete en 'n baie netjiese en skoon kamer. Doen so voort! Sal definitief weer by julle oorbly die einde van hierdie jaar!

Carola F - Jan 2017
Gemiddeld