Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsabees

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Elsabees
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Samantha W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Gesin met tieners

Huis weg van die huis.

Mooiste uitsig. Dankie baie. Ons verblyf was heerlik! My man het die braai geniet, ons het vinnige WiFi geniet. Groete en mooi bly en seeninge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude C
Gesin met tieners

Excellent.

Enjoyed the stay and will recommend it highly. Loved our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitney C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney C
Gesin met klein kinders

Lovely place.

Very neat, private and spacious. Location also very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gusta D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta D

Rustige omgewing, aangenaam.

Rustige omgewing, parkeer waar kan stap, naby aan hospitaal en inkopiesentrums, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

My kuier was baie lekker, rustig en gesellig.

Ek het saam my pa gereis, vir n bietjie van 'n wegbreek van Gauteng en dieselfde tyd bietjie werk te doen in die Kaap. Die plek het veilig parkering gehad, WiFi vir my werk en DStv vir my pa vir die dae wat ek gewerk het. Dit was regtig baie lekker om in die eenheid te bly en sal weer in die toekoms. Daar was nooit te kort in die eenheid en mense was baie vriendelik. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth R
Besigheidsreis

Aangename en behulpsame gasvryheid. Netjies, gerieflik en sentraal geleë.

Ek het lekker gebly en sal beslis weer kuier en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Saam met vriende

Oulik.

Baie oulike plekkie wat ons op 'n baie kort kennisgewing in die hande kon kry. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike, rustige verblyf, alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Gerald en Dirkie , baie dankie vir julle besoek. Was lekker om julle na jare weer te ontvang. Julle sal altyd welkom wees.

Elsabees
Theresa T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa T
Gesin met klein kinders

Wonderful place.

The room was spacious enough for the 3 of us and was well maintained. The host showed concern for my friend who was ill and admitted in a hospital close by, my main reason for visiting Cape Town. The next visit will definitely be for a holiday and exploring. My only concerns is the that there was no hot water at the wash basin the bathroom. As there was only a shower we had to wash the little one at the basin and had to boil water in the kettle. The spacing between the rails were also big and one could not trust the little one to play outside alone with the fear that she might fall through. Otherwise stay was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Thank you for your review, Theresa. I am sorry for the inconvenience with the hot water in the basin. It's been fixed since. You are more than welcome at Elsabees for your next holiday here in Cape Town.

Elsabees
Karien S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S
Saam met vriende

Baie lekker gebly - was wonderlik verras.

Die plekkie was regtig presies wat nodig was. Baie netjies en skoon met oorgenoeg spasie. Sal definitief weer daar aangaan en aanbeveel. Dankie baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Baie dankie, Karien. Julle sal altyd welkom wees.

Elsabees
Jacobus E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Saam met vriende

Baie vriendelik, gasvry en ja die mense was behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Dit was lekker en belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Baie dankie Jacobus. Dit was lekker om julle te ontvang. Tot weer siens.

Elsabees
Susan M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met skoon, ruim ateljee.

Ons het Elsabees maklik gekry volgens die aanwysings wat voorsien is. Gasvrou, Elsabè, is baie vriendelik en haar man, Deon, uiters hulpvaardig. Baie aangename verblyf in 'n vriendelike atmosfeer. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Pieter. Julle sal altyd welkom wees by Elsabees.

Elsabees
Bertha Iris M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha Iris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation where a guest has full privacy.

The accommodation is very spacious, clean and very safe. We have never been to a place where the hosts were willing to drive us around, they are down to earth and take time to communicate with their guests. The guesthouse is next to all amenities. It is well situated as it is only a few minutes from the airport. I can recommend this place to anyone visiting Cape Town and the surrounding areas, we are definitely going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsabees se terugvoer

Dear Bertha,

Thank you very much, it was our pleasure. Looking forward to welcoming you back.

Elsabees
Cobus B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus B
Enkelreisiger

Plek kort bietjie aandag.

Die veiligheid by die hoofhek pla my, want 'n mens moet vrou-alleen uit die voertuig uit klim om die hek oop te maak. Ek is een aand deur 'n bedelaar genader terwyl ek die hek moes oopmaak. Verder is dit 'n baie aangename plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K
Saam met vriende

We had a comfortable enjoyable stay at Elsabees.

Our stay at Elsabees was very enjoyable and comfortable. We felt at home due to Elsabees friendly atmosphere. The accommodation was clean and homely. The location area is safe and near to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer van LekkeSlaap en Elsabees gebruik maak.

Huisie was vars en skoon en daar was niks tekort nie. Was baie bly oor die tee en koffie wat beskikbaar was. Naby alles geleë wat ons graag wou doen die langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sougnet B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sougnet B
Besigheidsreis

Goed dankie.

Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilmir J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het baie lekker gebly en dit was rustig.

Kan nie kla oor die verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinna K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carinna K
Besigheidsreis

Location is accessible to all main venues, e.g. USB, Panorama Medi Clinic, Tygervalley etc.

The stay fully met with my requirements. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Besigheidsreis

Well located, value for money.

Friendly personal service, well located in a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald W
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet!

Die ligging is fantasties, die area stil en rustig, die geriewe was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek vir 'n besoek aan vriende.

Goeie rustige en veilige verblyf. Verblyf die eerste 3 nagte in kamer met en suite was effens beknop, maar steeds gerieflik. Kamer E is meer gerieflik en bied meer waarde vir tarief. Die akkommodasie bied die basiese en ons het die verblyf geniet. Sal dit aanbeveel en 'n volgende keer weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzOTJmNWE5LTJkNzUtNDkzOC05ZmExLWEwYzc1NTE0ZmVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Van Bruggenstraat 17 Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.887361631998 18.590170741081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem