Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsewhere

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horebstraat 26, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Elsewhere is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dit is in die veilige en rustige woonbuurt Larola, in Clarens, geleë.

Die sonnige huis het slaapplek vir 10 volwassenes, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens, 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer beskik oor 'n stort, bad en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n elektriese oond en gasstoof, yskas en diepvrieskas, 'n broodrooster, mikrogolfoond, ketel en oorgenoeg eetgerei, breekware en kombuistoerusting. Daar is ook 'n aparte opwaskamer.

Die warm leefarea kyk na die noorde en het groot vensters, en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea het ook skuifdeure wat lei na 'n baksteenstoep met braaigeriewe, buitemeubels en 'n rustige, groot en volledig omheinde tuin. Gaste kan gerus hul troeteldiere saambring aangesien die huis troeteldiervriendelik is.

Onderdakparkeerplek van die straat af, is reg voor die huis beskikbaar vir 3 voertuie. Ekstra voertuie kan op die gras langsaan die huis parkeer, ook nie op die straat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Elsewhere sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Elsewhere
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 9

Ligging

  • Horebstraat 26, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Elsewhere het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horebstraat 26, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYjdkNDk1LWVjZmEtNDQ5OC1hZTA0LTE0ZDM4MWI2OGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 49 5 1 5 26 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517024 28.426647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem