Elsje's Country Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Elsje's Country Inn is in Kempton Park geleë en bied B&B-verblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe.

Ons bied verblyf in verskeie kamers, elkeen met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede is smaakvol versier en toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Sommige van die kamers het ook 'n ekstra stapelbed vir kinders wat saam met hul ouers reis. Die meeste van ons kamers het geriewe soos 'n verwarmer of waaier, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en ons bedien ook ander heerlike maaltye op versoek. Die gastehuis het ook gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste se gebruik. Verder kan gaste in die swembad afkoel in die somer. Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensielokaal beskikbaar en ons kan ook spyseniering doen vir 'n troue of sosiale byeenkoms.

Daar is veilige parkeerplek vir motors op die perseel. Ons is ook na aan die lughawe, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elsje's Country Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 R704 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false