Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elson Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nelsonshezi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Elson Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Graham P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P
Enkelreisiger

Value for money.

Very clean and large rooms. I did not like the reception area as you are dealing with a person through a small opening in a window.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Londeka M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Londeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good but they didn't have blankets. Music was loud opposite to that place.

It was good but the service was really poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir paar klein goedjies was dit lekker

Daar is te veel kanale op die TV wat geblok is. Die stort se deur maak nie ordentlik toe nie en die een venster se knip maak ook nie heeltemal toe nie. Die verwarmer werk glad nie. Dit was kamer 11 gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam gewees met geen probleme nie.

Ek het 'n baie aangename nagrus gehad julle kan maar meer kanale op die TV sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Enkelreisiger

Dis skoon, netjies en veilig.

Kamers is skoon en netjies. Dit is bietjie lawaaierig in die aande, daar is 'n pub reg oor die pad. Kamers word uitgehuur per uur ook, so daar is konstant beweging van mense. Maar die kamers is netjies en skoon, en as jy net 'n plekkie soek om te rus vir 'n aand is dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeecklaan 70, Florentia, Alberton Noord, 1450, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy8CJsSIEhAREt1Ki70JZDioo9LOaqLOAFGPH1JWhURO1OUZNOs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 70 Van Riebeeck Avenue Florentia 1450 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.262665730612 28.126148495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem