Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eltanza

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 109, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eltanza bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n ateljee-woonstel wat in Kusweg in die Strand geleë is. Hier kan gaste met die see se gedruis aan die slaap raak of 'n koppie koffie op die klein balkon met 'n uitsig op die Helderberg-berge geniet.

Dié oopplan-woonstel is ideaal vir 'n paartjie vir 'n romantiese wegbreek, maar het ook slaapplek vir 2 ekstra gaste of 2 kinders op 'n slaapbank

Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste parkeer in die straat voor of agter die woonstel. Die woonstel word via trappe bereik en is op die eerste verdieping.

Die woonstel is stapafstand vanaf koffiewinkels, restaurante en 'n winkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Eltanza sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Area
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Eltanza
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kusweg 109, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eltanza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 109, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe888d6835e9c68609cc9a58a35b4d21ce98560054eeb9feb01ed55a08737bf7204c6efc2c0089b78ced84d60512d29b35349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 109 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.115799877601 18.823909012944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem