Vosburg Akkommodasie by Elvee Accommodation | LekkeSlaap
+73
+73

Elvee Accommodation

  • Vanaf R670 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete.

Hierdie B&B het slaapplek in 3 stylvol versierde en suite-kamers, asook in die aparte Tuinkamer. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, elektriese kombers en 'n haardroër.

Handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. Koffie en tee is standaard in elke eenheid.

Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel wat al die nuutste behandelings bied.

'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Aandete kan op versoek voorsien word. Daar is 'n lekker warm ontbyt teen 'n billike koste.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote veiligheidshek word voorsien.

Al die eenhede is apart en geen badkamer word met ander gedeel nie.

Gaste kan verseker wees van veilige en snoesige verblyf.

Let wel dat die verblyf deur sonkrag aangedrewe is en nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Elvee Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elvee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcRr2sNhAIaxVmng0rdnJzYsajcON3u7JvJS48POG4Iy6mo9WjW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.577433762565 22.880954361008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za