Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Embo Guest Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Humphrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Embo Guest Villa
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elize L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Die eienaar is 'n baie vriendelike en hulpvaardige persoon en help met enige iets wat jy nodig het. Plekkie baie netjies, skoon en gerieflik. Ons het baie veilig daar gevoel. Die bonuspunt was om elke dag na die see te kon kyk. Ons sal beslis weer van die vriendelike personeel gebruik maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luvuyo Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo Z
Gesin met klein kinders

Great stay.

Excellent place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette F
Saam met vriende

Very friendly reception warm welcome.

The area is quiet and pleasant. Close to the beach less than 10 minute drive to Summerstrand Beach a must see in Gqeberha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ange L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ange L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Vriendelike bestuurder. Hulpvaardig. Goeie Ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is easy to find. close to beach and shops.

We stayd for a full week and had no problems. The owners is very friendly and helpful, we had no problem staying there. I would definitely go again and recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very quiet and we have enjoyed with my family.

The security is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodorus K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodorus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles reg.

Baie goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uit die boeke.

Het nie vakansie gehou nie. Was daar vir 'n begrafnis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nena C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nena C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Die plek was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well priced accommodation.

We stayed over for a few days at Embo and I really can't complain, the decor is different and the water pressure is low due to the severe drought in the area, but to me it was good value for money and its situated close to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goedkoop verblyf.

Ons het 'n paar dae by Embo gebly en ek kan regtig nie kla nie, die dekor is anders en die waterdruk is laag as gevolg van die erge droogte in die omgewing, maar dit was vir my goeie waarde vir die geld en dit is naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H

Excellent service without a doubt.

Excellent service. I will recommend anybody anytime. Perfect place near everything and beach. Owner very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Embo Guest Villas - easy to find.

We had a comfortable 2 nights at Embo and our host Humphrey was most accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Dit was lekker blyplek, regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ken beter diens.

Geen water was beskikbaar die tweede aand nie, daar was ketel en suiker en tee beskikbaar maar geen koppies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel C
Enkelreisiger

Peaceful and quiet.

Nice, peaceful and quiet stay, no interruptions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Embo Guest Villa se terugvoer

Highly appreciated.

Embo Guest Villa
Luxolo M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luxolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not really happy with Embo Guest Villa.

It was okay except the cleanliness, the cleaner was not there, linen was not changed and the room had cockroaches.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie regtig gelukkig met Embo Guest Villa nie.

Dit was okei, behalwe die netheid, die skoonmaker was nie daar nie, linne was nie verander nie en die kamer het kakkerlakke gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was bevredigend.

Ek dink nie Embo Gastehuis was 3 ster-gehalte nie. Eienaar egter baie behulpsaam. Beddegoed en handdoeke was gereeld skoon gemaak en geruil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louiette E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louiette E
Gesin met tieners

Okay gewees.

Okay, maar in toekoms as jy vir 4 persone bespreek, moet daar nie gewag word om met koms eers te noem van een kamer wat beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton N
Enkelreisiger

Baie privaat en rustig in 'n mooi omgewing.

Sou nie weer daar wou bly vir langer as 1 aand nie a.g.v. die eetgeriewe. Andersins was dit wonderlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques M
Enkelreisiger

Goeie ontvangs, maar kort nog aandag.

Die man wat my ontvang het was baie vriendelik, maar die plek het nog heelwat tekorte. Daar was geen koffie, geen WiFi en geen DStv nie, slegs SABC 1,2 en 3 wat 'n baie slegte sein het. Nie weer nie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Embo Guest Villa se terugvoer

1.DSTV is central controlled therefore there is no way that we can have decoder in every room, clients request channels of their choice and simple tuned to. My memory is still faithful to me and none of my clients ever requested for these services.
2. This is the first and last guest to complain about Wi-Fi. When guests get to the guest house they request for a password and are provided with one. Your attention is drawn to the fact that some of our patrons are just sleep overs therefore they do not even need Wi-Fi.
3. If for some reason there was communication break down I am sorry but this is a 3 star graded accommodation next year it will be 4 Star.

Embo Guest Villa
Sanet B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met klein kinders

Dis 'n netjiese en praktiese plek vir 'n gesin met kinders.

Die plek was baie maklik om te vind. Goeie ligging vir kinders en baie naby aan die see, net 50 m.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met tieners

We enjoyed it and can definitely recommend it!

Our stay was pleasant, very comfortable and neat. Humphrey was welcoming, friendly, helpful and very accommodating. We were two families and we enjoyed our stay and will gladly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faranaash F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faranaash F
Gesin met tieners

Beautiful place, friendly service.

Would stay there again once the renovations are done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coleen F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen F
Saam met vriende

Baie lekker en goed geleë. Baie behulpsame gasheer. Sal definitief weer gebruik!

Ongelooflike woonstel met pragtige see-uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dilys J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Dilys J
Gesin met klein kinders

Pleasant, comfortable accommodation in convenient location - no security.

Pleasant, comfortable accommodation. Very conveniently located close to highway for easily accessible overnight stop, close to beautiful beach. However, the windows all open directly onto the street, with no security at all. The neighbouring properties all had electric fences or razor wire, so we didn't feel very safe. The proprietors dogs barked incessantly. Otherwise, a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Embo Guest Villa se terugvoer

Municipality water cut are regrettable but beyond my control. Thank you for your stay

Embo Guest Villa
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sara-laan 25, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13b7a527cd8a04cfef29942af63e81505e8e480e41c480f05ad6446806cd76ffa1678392d892c7174f14e03275430f475b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 25 Sara Avenue Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.85655 25.63411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem