Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emdoneni Lodge

Wildsplaas
Bekoorlike selfsorgkothuis in Hluhluwe
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapakmer 'n stapelbed vir 2 kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan navraag doen oor tariewe wat slegs B&B insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapakmer 'n stapelbed vir 2 kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Huisreëls

Gaste kan navraag doen oor tariewe wat slegs B&B insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalets
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke chalet het 'n haardroër, 'n kluis, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie chalet spog met 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Huisreëls

Gaste kan navraag doen oor tariewe wat slegs B&B insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawels
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rodawel is 'n ronde grasdak-eenheid wat ideaal is vir gesinne van 2 volwassenes en 2 kinders aangesien die slaapkamers in 2 verdeel is deur tussendeure. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die rondawel het 'n haardroër, 'n kluis, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie rondawel spog met 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Huisreëls

Gaste kan navraag doen oor tariewe wat slegs B&B insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg 123, Bushlands, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1db3e34058f1f00faae3df28921a50d1558e07ac9e9987e43b778b842d0e992337ece76a3871f8878945b6d1d265810590?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Bushlands Road 123 Bushlands 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.102793201857 32.27490035714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem