Margate Akkommodasie by Emerald Cove | LekkeSlaap
+20

Emerald Cove

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Emerald Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marleen S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en rustig.

Dit was rustig en goed geleë, naby alles, bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik.

Lizel B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was goed!

Baie dank aan Judy vir jou vriendelik verwelkoming. Ons het ons tyd by Emerald Cove geniet. Ons het heel veilig en gemaklik gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was all good!

Thank you Judy for your friendly welcome. We enjoyed our stay at Emerald Cove. We felt quite safe and comfy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Emerald Cove's terugvoer

Thank you for your kind review

Emerald Cove
Liedie O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liedie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein paradys, onbeskryflik!

Emerald Cove is 1 van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het by die Suidkus. Netjies, skoon, gasvry, privaat, ontspannend en rustig. Vir seker sal ek by geen ander plek op die Suidkus weer tuisgaan nie. Ons wou nie terugkom nie, het baie lekker gebly en ontspan.

Karin D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Baie cozy, rustig en netjiese verblyf. Sal weer van hul akkommodasie gebruik maak.

Het heerlik gebly vir die tydperk wat ons daar ingeboek het. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Emerald Cove's terugvoer

Thank you for your kind review.

Emerald Cove
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MjVhZjA1LTZmYTgtNDkyMy1iZTM2LTRkY2FjYzFmNDI3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 979 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.817945163085 30.404534339905
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za