Dan Pienaar Akkommodasie by Emmaus | LekkeSlaap
+10
+10

Emmaus

  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Emmaus is ’n bekoorlike selfsorg in Bloemfontein. Die stad het ’n verskeidenheid historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dié dorp die ideale vakansiebestemming maak.

Dié selfsorg-eenheid of gaste-suite is langs die eienaars se huis. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die gaste-suite het slegs kamer vir 1 gas. Albie eenhede het en suite-badkamers.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, oondjie met ’n drieplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en basiese kookgerei. Ander geriewe sluit ’n TV met DStv, gratis WiFi, ’n werkstasie en lugversorging. Die eenheid bied toegang tot ’n privaat stoep met ’n tuin en braai-area.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, historiese besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Emmaus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Emmaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAGYaD06gsOlYEV6izAl4dIGaJJNQYHzFLdlVw4tAq8YahrUu3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 1 Van Andel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.088492332615 26.218881939563
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za