+52
Lodge in Webber

Emperor Lodge and Tours

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Fieroza S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Amazing, surprised, comfortable, neat, clean, modern, safe and value for money. Our stay was amazing. From the time we arrived until we left. Chris and Beauty were amazing hosts. We honestly received more than we bargained for and paid for. Friendly and swift service. The accommodation was clean, neat and very modern. Exactly as the pictures on the website. The decor is modern, the best bed ever to sleep on. Also very safe and it was loadshedding but we had electricity, so that was amazing. Such pleasant and kind people going out of their way to make our stay awesome. Value for money as well. Just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie veilig, skoon, netjies, lekker swembad en braai gariewe en naby alles! Baie lekker gebly met skoon gariewe en baie vriendelike staf! Kon goed slaap in die aande sonder enige verskriklike geraas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wianda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wou oornag vir Atletiek. Ons verblyf was tops. Ja, niks klagtes nie. Diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Dankie almal vir die resensie. Ons waardeer dat u erkenning gee aan ons pogings om seker te maak dat u almal 'n rustige herinnering aan u verblyf by ons instansie het. Ons belowe om so aan te hou en verwag dat u almal hierdie plek u tweede tuiste sal maak wanneer u uself ook al in Germiston bevind. Jou familie nou. Lekker veilige reis terug huis toe.

Susan L
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Good, clean and safe. Parking is a little bit tight, especially with big vehicles. Otherwise, it was good, clean and did feel safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Thank you for that wonderful review. We are overwhelmed with joy because we added a satisfied guest to our list of satisfied guests. We hope to see you soon.

Johan B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2025

Baie gerieflik en aangenaam. Baie gerieflik en netjies. Die area is nie waarvan ek gewoond was nie, maar die perseel is veilig met 'n kragopwekker en 24 uur diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Thank you for the 5-star rating, dear guest. We believe you can never have enough of the serenity and tranquility of the lodge, and we pray you make this your second home away from home. Thank you for choosing us now and then whenever you are in Germiston.

Hendriët V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2025

Voldoende vir 'n nag se rus. Lekker oornag, goed gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zinhle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful, clean and friendly staff. From the location to our room, both my partner and I were highly satisfied. Friendly staff and a peaceful place. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Thank you so much for the 5-star rating you awarded us. You are a wonderful soul, we loved staying with you and hope you make this your second home away from home! We expect you to come again and again.

Martin K
1 nag
5.0
Apr 2024

Incredible. Incredible hospitality and overall experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Thank you for your feedback, dear guest. We look forward to seeing you again for a longer stay soon.

Morne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ekonomies veilig en gerieflik. Die diens was vriendelik en die verblyf was skoon en het in alle behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crispus
Emperor Lodge and Tours
Baie dankie vir jou positiewe en opregte terugvoer en resensie, ons hoop teen die tyd dat jy terugkom, sal alles wat ons kortgekom het reggestel wees. Ons mis jou alreeds en hoop om jou en jou pragtige familie weer en weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Crispus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Hamilton Road, Germiston, 1400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e361b7597adb1dcacc5c766820ec12623f2fe027fcf4bf77b5d16cff95eedf67f846cdf08d7b29419c4807e2ab136585597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 25 Hamilton Road Germiston 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.231904 28.17239

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang