LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by EMpoza Seaview Guesthouse | LekkeSlaap
+50

EMpoza Seaview Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachan-weg 510/1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

eMpoza Seaview Guesthouse bied B&B-verblyf in Ramsgate, 'n klein dorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal.
Dié gastehuis is die ideale basis om die area se subtropiese woude, goue strande en die warm Indiese Oseaan te verken.

Verblylf is beskikbaar in 7 individueel versierde kamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis en WiFi in elke eenheid.

Ontbyt is by die tariewe ingesluit, en gaste kan kies tussen 'n Engelse, Duitse of kontinentale ontbyt. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n Jacuzzi, 'n onthaalarea, 'n kroegarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

eMpoza Seaview Guesthouse is ongeveer 1,5 km vanaf Ramsgate-strand, restaurante, winkels en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir EMpoza Seaview Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Strachan-weg 510/1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink EMpoza Seaview Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachan-weg 510/1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIR2zSQJi244yuyE3opTbYt6yfZDnnQF1REZRTESbov8RFvBjSy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 510/1 Strachan Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.885607148895 30.350799867355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!