Sandton Akkommodasie by Emzini Apartment | LekkeSlaap
+6
+6

Emzini Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Muller Straat, , Suid-Afrika, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 2 luukse selfsorgwoonstelle. Dit is naby Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n inheemse tuin van 17000 m² geleë en bied die ideale bestemming om in Johannesburg te ontspan.

Elke eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met breekware, eetgerei, yskas, stoof en mikrogolf. Meubels sluit 'n dubbelbed, tafel, leefarea en TV met DStv in.

Onderdak-parkeerplek word voorsien. Linne en handdoeke word twee keer 'n week vervang. WiFi-verbinding is beskikbaar. Die privaat gimnasiumgeriewe is oop vir gaste. Daar is 'n beskutte boma en braaigeriewe vir gaste.

Die woonstelle is op die eerste verdieping en is nie gepas vir kinders of rolstoelgebruikers nie.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Emzini Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 32 Muller Straat, , Suid-Afrika, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Emzini Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Muller Straat, , Suid-Afrika, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YmRjNmRlLTBhMDgtNDNlMS1iMThiLWU1YTFhM2MwNjZhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Muller Street Buccleuch 2090 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.048734588736 28.103628158569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za