LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by En Route | LekkeSlaap
+193

En Route

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Birdstraat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

En Route bied selfsorg-oornagverblyf in 'n rustige deel van Beaufort-West. Die selfsorg-eenhede is slegs meters vanaf die hoofpad, maar weg van die hoofstraat se geraas en is stapafstand van restaurante, wegneemeetplekke, banke en ander geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 11 selfsorg-eenhede. Vyf eenhede het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 4 eenhede het elk 'n dubbelbed, 1 eenheid het twee enkelbeddens en 1 eenheid het 2 driekwartbeddens. Verder is daar 'n goed toegeruste kombuisie, lugversorging, privaat badkamer en 'n privaat ingang by elke eenheid. DStv, WiFi en braaiplekke is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is voor elke eenheid beskikbaar. Ontvangs is 24 uur oop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 90 resensies vir En Route
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 1A Birdstraat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink En Route het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Birdstraat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c8a4a3c0fd9074357578d425916779bd5ce89e4d1cdca3d3075af2f9cc936a50774c688bc22d6fc60cdd60ceab94d9496f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 1A Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -32.345113 22.583636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!