LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by En Route Cape Town | LekkeSlaap
+17

En Route Cape Town

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir En Route Cape Town
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kelly D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was stil en rustig. En die mense baie vriendelik.

Amanda baie dankie vir jou gasvryheid, ons het defnitief nou 'n plekkie verseker as ons Kaap toe kom.

Robin R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing.

Had a lovely time at En route. Pick 'n Pay is a 5 minute walk from the place. The Unit is amazing and has everything you would need while staying there. And the host was kind and friendly. Would definitely recommend anyone to go to En route.

Brandon Stephen L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon Stephen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig

Baie dankie Amanda, ek en Bianca het 'n lieflike tydjie by julle gehad, jy het 'n baie gerieflike plekie. Dis perfek vir lekker rustig wees en ontspan, is net jammer dit het so gereën anders sou ons bietjie lyf natgemaak het. Ek sal En Route Cape Town aanbeveel aan enige persoon maak nie saak wat die geleentheid is nie.

Daniëlle K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniëlle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wegbreek was goed en nodig al was dit net vir een aand.

En Route Cape Town is in 'n baie rustige area en voel sommer rustig en kalm as jy daar ink om, ideaal vir 'n vinnige of langer wegbreek. Al was dit vir 1 aand gewees, ons het lekker gebly. Baie Dankie Amanda.

Tischina A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tischina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Ek het ’n wonderlike tydjie by En Route gehad. Dit is rustig en mens het totale privaatheid. Ek sien uit na my volgende besoek. 10/10 vir gasvryheid.

En Route Cape Town's terugvoer

So bly julle het dit geniet. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste hul wegbreek geniet al is dit nie 5 ster verblyf nie. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Veilig bly.
Mooi daggie

En Route Cape Town
Joninique S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joninique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar jy kan rus. Dit is 'n wegbreek van jou elke dagse lewe.

En Route is die beste plek, nie net vir diens nie, maar selfs vir veiligheid. Baie dankie vir die goeie diens.

Lizanne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Het gevoel soos my eie plek.

Willem K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was totaal en al heerlik gewees.

Ek sal En Route aanbeveel vir enige persoon wat Kaapstad en omgewing wil ervaar. Ons het in ons 8 dae die hele Kaapstad verken. Hy is baie sentraal en ons het lekker gebly. Die noodsaaklike winkels is stapafstand. En dit is baie veilig. Dankie.

Heidi J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons was baie hartlik verwelkom, het lekker gebly, my dogtertjie het die swembad vreeslik geniet. Wou sommer soggens al vroeg in die swembad spring. Sy het vir al haar maatjies en niggies vertel ons het ons eie "holiday house"

En Route Cape Town's terugvoer

Baie dankie Heidi.
Julle is besonderse mense! Dankie vir die lekker gesels en lag. En julle meisiekind is pragtig, julle is altyd welkom.

En Route Cape Town
Elizabeth R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, rustige area. Baie gerieflik.. Naby winkels, ens.

Ek sal graag daarvan hou as daar 'n kombuis kan wees waar mens water kan gebruik i.p.v in die badkamer te gaan tap.

En Route Cape Town's terugvoer

Baie dankie Elizabeth, kom kuier gerus weer. Volgende keer hou ek vir jou die ander eenheid.

Vriendelike groete

Amanda

En Route Cape Town
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMmFhNTNjLTFiN2ItNDUwOS04YmZiLThmMjNiYmZhY2NmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 32 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.8915999 18.62104
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!