LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by En Route | LekkeSlaap
+193

En Route

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir En Route
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Darlene M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Skoon en netjies, vriendelik en sal aanbeveel.

Arnold V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf vir reisigers.

En Route is n gerieflike instansie, ideal vir reisigers wat veilig oornaggeriewe soek. Die kamers is ruim en goed toegerus. Daar is veilige parkering. Die enigste punt wat kan verbeter is die afwesigheid van 'n mooi tuin of groenigheid. Die afwesigheid van dit laat dit baie industriële voel en verloor 'n bietjie van die potensiële sjarme wat dit moontlik kan bied. Behalwe hiervoor is dit beslis 'n goeie instansie wat ek weer sal gebruik.

Andre W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Gesin met tieners

Alles wat nodig is.

Na 'n lang dag op die pad is dit lekker om by 'n skoon, rustige en netjiese oornagplek op te daag. Inklok was ook vinnig en maklik.

Hendrik E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E
Saam met vriende

Netjies en skoon blyplek.

Goeie sekuriteit 24/7.

Vandross C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandross C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing

It's close to everything, private and worthwhile.

Martin S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, veilig en skoon.

Baie lekker oorgeslaap. Die eenheid is baie skoon, stil omgewing en baie veilig vir jou motor.

Martin S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilig, skoon en stil.

Ek hou van En Route, want jou kar staan nie buite nie. Lekker toe agter 'n hek.

En Route's terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Bly dat u die veiligheid waardeer.
Hoop om u weer te sien.

Griselda de Witt

En Route
Kobus K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Dit was baie lekker, skoon en netjies en gerieflik en veilig.

Die groep was baie beïndruk met die akkommodasie. Dit is baie netjies en gerieflik. Veilige parkering asook sekuriteitskameras wat help met die veiligheid van ons voertuie asook onsself. Baie dankie aan die personeel wat dit moontlik gemaak het. Ons sal weer daar kom oornag indien ons daardie rigting ry.

En Route's terugvoer

Hi Kobus,
Dankie vir die goeie resensie en terugvoer. Dit was 'n plesier om julle groep te akkommodeer.
Hoop om julle weer te sien.

En Route
Pieter D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Goeie oornagverblyf.

Alles wat nodig is, is daar. Goeie matras en beddegoed, smaakvolle dekor, WiFi, volle DSTV, lugreëling wat nie raas nie. Goeie plek vir oornag. Sal En Route aanbeveel. Die enigste negatief is die feit dat die persoon langs my woonplek 'n vriend en vier meisies gehad het wat daar gekuier het, die musiek was oorverdowend hard. In plaas van 'n rustige aand om die vuur, moes ek na die geraas luister. Ontvangs het gesê dat hulle kan aangaan tot 09:00. Ek voel geen harde musiek moet toegelaat word nie.

En Route's terugvoer

Hi Pieter,
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle was tevrede met die eenheid en al sy fasiliteite.
Jammer oor die harde musiek langs julle. Gaste mag wel kuier tot 21:00, maar die reël en algemene verwagting is dat gaste mekaar sal in ag neeem en hul privaatheid respekteer. Dus is harde musiek nie aanvaarbaar nie.
Ek vertrou dat hulle darem na 21:00 dit sagter of af gesit het en dat julle 'n goeie nagrus kon hê.

En Route
Christal R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R
Saam met vriende

I truly enjoyed my stay and was able to rest well.

For the price, it was definitely worth it and the people that helped us was very friendly.

En Route's terugvoer

Hi,

Thanks for the review and feedback, much appreciated.

Griselda

En Route
Philip S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustige omgewing.

Alhoewel 'n stukkie grondpad was dit steeds die moeite werd.

En Route's terugvoer

Hi, dankie vir die goeie terugvoer.

Hier is nie grondpad na ons besigheid toe nie. Aan die agterkant van ons perseel is 'n gedeelte grond en tuin, maar voor al die kamers is plaveisel of stene.

Nietemin, die gradering is goed, dankie.

En Route
Adrienne T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens

Waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

En Route's terugvoer

Hi Adrienne,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle het waarde vir jul geld gekry.
Ondersteun ons gerus weer.
Dankie.

Griselda

En Route
Eugene G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G
Enkelreisiger

Veilig, skoon en ligging is goed. Vriendelike diens. Sal weer oorbly

Baie tevrede. Genoeg parkering. Veilig.

En Route's terugvoer

Hi Eugene,

Baie dankie vir die goeie resensie, hoop om jou weer te sien by ons besigheid.

Griselda

En Route
Philip S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n lang rit het ons lekker gerus. Ons het gehou van die spasie binne en buite.

Prakties en maklik om te beweeg en ons het veilig gevoel. Dankie.

En Route's terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie resensie en terugvoer, waardeer dit regtig.

En Route
Willie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was al die derde keer dat ons daar oorgeslaap het en sal in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

Die afgelope drie keer wat ons op Beafort-Wes oornag het was by En Route en ons sal dit in die toekoms weer doen aangesien ons professeioneel ontvang word, die plek netjies, privaat en veilig is.

Gys V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gys V
Saam met vriende

Uitstekende oorslaapplek op die lang pad Kaap toe.

Baie goeie waarde vir geld. Die blyplek was ruim genoeg en baie netjies. DStv en WiFi was ingesluit en En Route was maklik om te vind en is goed geleë naby petrolstasies en eetplekke.

Alana V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Saam met vriende

Lekker, gemaklik, uitgerus, rustig en vreedsaam.

Fantastiese plek om te oornag.

En Route's terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het 'n aangename ervaring by En Route gehad.
Hoop om julle en/of vriende en familie weer in die toekoms te sien.

En Route
Lize-maré S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-maré S
Gesin met tieners

Baie goeie waarde, skoon en netjies!

Sien sterre.

En Route's terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer.
Kom kyk gerus weer die sterre.
Griselda

En Route
Nico B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Baie netjies, skoon en veilig. Goeie diens. Het lekker uitgerus. Sal aanbeveel.

En Route's terugvoer

Dankie vir die goeie resensie.
Dankbaar dat julle goed kon uitrus en veilig gevoel het.

En Route
Anchen R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen R

Netjiese en gerieflike oornagplekkie.

Perfek vir 'n oornag plek. Dit was netjies en skoon, gerieflik om in rond te beweeg. Sal aan enigiemand die plek aanbeveel.

En Route's terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Griselda

En Route
Wanda L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Perfekte oornagstop.

En Route's terugvoer

Hi Wanda, baie dankie vir die goeie resensie.
Dankie ook vir die ondersteuning van ons besigheid en die moeite om terugvoer te gee.
Griselda

En Route
Rene F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n goeie halfpad verblyf.

Dit is ’n baie netjiese plek. Nie ver van winkels af nie.

En Route's terugvoer

Hi Rene,
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit.
Hoop om julle weer te sien.
Griselda

En Route
Rita F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gerieflike oornaggeriewe. Motors parkeer reg voor elke eenheid. Ons versoek vir 'n los braai is baie vinnig en vriendelik uitgevoer. Hout en ys wat te koop is op die perseel is baie gerieflik.

En Route's terugvoer

Hi Rita

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle kon gerieflik by julle kamer braai en dat julle veilig gevoel het met die voertuig voor julle eenheid.
Ons waardeer julle ondersteuning.

Griselda

En Route
Calla M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker rustig.

Ons het baie lekker daar gebraai en oorgeslaap. Kinders het lekker gespeel en die aircons was baie nice, want dit was daai dag 39 grade.

En Route's terugvoer

Hi Calla
Dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle kon die Karoo-hitte oorleef by ons.
Dankie dat julle ons besigheid ondersteun het, hoop ons sien weer.

En Route
Karen S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Heerlike, silwerskoon kamer met lugversorging vir Beaufort-Wes se hitte.

Die blyplekkie laat mens wens dat jy langer as net oornag gaan bly. Baie mooi en veilig en by die hoofpad.

En Route's terugvoer

Hi Karen, baie dankie vir die goeie resensie, so bly julle het dit geniet. Volgende keer moet julle maar twee nagte boek en miskien Karoo Nasionale Park besoek. Ja, ons is naby die hoofpad, maar gelukkig ver genoeg om die geraas van die verkeer uit te skakel. Baie dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Griselda.

En Route
Ernst B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Gesin met klein kinders

Oorslaap op N1 reis

En Route is goed geleë in Beaufort Wes vir ’n sorgelose aand se oorslaap tydens ’n lang N1 reis. Die kamer was skoon en netjies met alle nodige geriewe, insluitend 'n klein kombuisie. Die braai is netjies en die rooster wat verskaf is skoon. Die kantoor verskaf hout en aanstekers, so 'n reisiger met 'n uurtjie te spaar vir rustigheid kan lekker braai sonder om eie toerusting saam te ry. Toegang is maklik vir inkom en uitkom so vroeg of laat inkom of uitklok is maklik.

En Route's terugvoer

Hi Ernst

Baie dankie vir die goeie en volledige terugvoer. Ek waardeer die moeite en dit help om ons besigheid te bemark.
Julle is baie welkom, hoop ons sien weer.

Griselda de Witt

En Route
Rian O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian O
Enkelreisiger

Aangename ondervinding.

Goeie diens, veilig en skoon.

En Route's terugvoer

Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het.
Dankie vir die goeie resensie.
Hoop ons sien julle weer.

En Route
Willem V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Hierdie is nie 'n gewone huis wat onderverdeel is kamers nie. Die personeel is professioneel en hoflik. Ons sal beslis weer van En Route gebruik maak en ons vriende aanmoedig om by En Route te oornag.

En Route's terugvoer

Hi Willem, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te doen. Baie dankie ook vir die goeie en opbouende terugvoer, dit word regtig waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Griselda de Witt

En Route
Hermann L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en sonder moeite.

Ideale oornag vir besige mense. Daar is vulstasies naby, asook 24 hr winkel met gevriesde Karooskaapvleis. En Route het vriesgeriewe, asook speelparkie vir kinders. Die lugversorging is besonder stil en mens rus goed uit. Mens voel ook baie veilig.

En Route's terugvoer

Hi Hermann

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf. Die Karoo vleis bly darem 'n treffer, bly ons kon julle akkommodeer met vriesgeriewe.
Dankie dat julle ons besigheid ondersteun het.
Hoop ons sien julle weer.

Griselda de Witt

En Route
Caren B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren B

Heerlik en rustig.

Sal definitief aanbeveel. Gasvrou gee persoonlike aandag.

En Route's terugvoer

Hi Caren,

Baie dankie vir die goeie gradering.
Hoop ons sien julle weer.

Griselda de Witt

En Route
Derick F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornagplek.

Heerlik gebly en alles netjies en skoon met veilige parkering.

En Route's terugvoer

Hi Derick
Dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en dat daar geen probleme was nie.
Hoop ons sien julle weer.
Dankie vir die ondersteuning.
Griselda de Witt

En Route
Stienie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie V
Gesin met klein kinders

Heerlike, stil verblyf met lugversorging.

Genoeg plek vir parkering en draai met waentjie. Veilig en stil. Alles gehad wat ons nodig het! Baie dankie!

En Route's terugvoer

Hi Stienie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ja, die perseel leen hom goed vir parkering met waentjie (ook karavane, ens.)
Hoop ons sien jille gou weer.
Griselda de Witt

En Route
Estelle V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Enkelreisiger

Lafenis vir die siel!

Vriendelike ontvangs, die kamer was skoon en netjies. Ek sal vir seker weer daar oornag.

En Route's terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit.
Jy is baie welkom.
Griselda de Witt

En Route
Antoinette S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met alles wat ek nodig gehad het vir ’n nag se verblyf.

Al klagte is dat ek verdwaal het en al het ek die nodige telefoonnommers geskakel het, kon ek niemand kry nie. Ek het gelukkig die plek herken van die foto af.

En Route's terugvoer

Hi Antoinette
Die adres is verwarrend, dis hoekom ons adverteer as no 59, maar langs no 1. Ons is besig met die munisipaliteit om dit te verander na no 1 A, maar nie seker hoe lank dit nog kan neem nie. So jammer dat julle oproep nie beantwoord is nie, foon word 24 uur beman, onseker hoekom dit gebeur het. Ek is so bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer.

En Route
Jimmy S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir oornag en gerieflik.

Baie vriendelik en behulpsaam.

En Route's terugvoer

Hi Jimmy
Dankie vir die goeie resensie.
Dankie dat julle ons besigheid ondersteun.
Hoop julle slaap weer hier in die toekoms.
Griselda de Witt

En Route
Lettie L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie L

Rustige plekkie.

Baie lekker gebly, netjies en skoon.

En Route's terugvoer

Hi Lettie,

Dankie vir die goeie resensie. Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid.

Griselda de Witt

En Route
Magda E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer van En Route gebruik maak.

Dis beslis die moeite werd. Net baie warm.

En Route's terugvoer

Hi Magda, dankie vir die resensie. Ons dorp kan warm raak. Hoop die lugversorging kon help om dit te oorleef en dat ons julle weer sal sien - dalk in die winter ook.
Griselda de Witt

En Route
Frik B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Baie lekker, skoon en veilig.

Baie vriendelike mense, baie behulpsaam. 24 uur oop om ys, hout, water ens te koop.

En Route's terugvoer

Hi Frik,

Baie dankie vir jou goeie terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.

Griselda de Witt

En Route
Charl M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Sal weer daar oornag. Goed geleë. Veilig en naby restarante, vulstasies, ens.

En Route's terugvoer

Hi Charl
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie vir die ondersteuning van ons besigheid.
Dit sal lekker wees om julle weer te akkommodeer, julle is welkom.
Griselda de Witt

En Route
Peter E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room clean and comfortable.

Can recommend a stay here.

En Route's terugvoer

Hi Peter
Thanks for the review, much appreciated.
Griselda de Witt

En Route
Werner S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Besigheidsreis

Skoon, netjies en veilig, ek sal En Route beslis weer besoek.

Ons het die netheid en warm water, asook DSTV en Wifi opreg waardeer. 4 Sheep Restaurant was binne stapafstand van En Route en ons het hul diens en heerlike kos ook geniet.

En Route's terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek dra ook die kompliment oor aan die Restaurant. Hoop ons sien julle gou weer.
Griselda de Witt
En Route

En Route
Willie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en baie rustig

Het daar oornag met afgaan Kaap toe en het sommer in die Kaap weer bespreek vir oornag verblyf terug. Sal in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

En Route's terugvoer

Hi Willie,
Baie dankie vir albei besprekings en dankie vir die resensie.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Griselda de Witt, En Route.

En Route
Hermann L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en bevredigend.

Volledig en gerieflik ingerig. Alles wat nodig is vir oornag verblyf word aangebied. Vriendelike personeel en baie billike tariewe. Die vars melk in die yskas is uniek en baie welkom.

En Route's terugvoer

Hi Hermann
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie in te stuur.
Hoop om jou weer te sien.
Griselda de Witt, En Route.

En Route
Philip O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoër kwaliteit as die omgewing waar in dit is.

WiFi is 'n bietjie min en melk het 'n vreemd gelyk.

En Route's terugvoer

Hi Phillip,
Dankie vir die teruvoer, waardeer die moeite.
Griselda

En Route
Alita H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alita H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige, skoon plek met vriendelik diens.

En Route's terugvoer

Hi Alita

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit regtig.

Dankie ook dat julle ons besigheid ondersteun het.

Griselda de Witt

En Route
Henk M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M
Saam met vriende

Lekker gebraai. Almal baie behulpsaam en skoon.

Baie behulpsaam en skoon.

En Route's terugvoer

Hi Henk, dankie vir die goeie terugvoer.
Ons hoop ons sien julle weer vorentoe. Ons sien self uit na die kinders se rugby, ons mis nou ook 2 groot toernooie.
Griselda

En Route
Karlien T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Saam met vriende

Gerieflike en bekostigbare verblyf op pad Kaap toe.

Die eenheid was skoon en netjies, veilig omhein, en maklik bereikbaar vanaf die N1. Sal beslis weer hier oorbly op toekomstige vakansies na die Kaap.

En Route's terugvoer

Hi Karlien
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit.
Jy is welkom.
Griselda de Witt

En Route
Phillip R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Nice, clean and safe.

En Route's terugvoer

Hi, thank you for the review, it is much appreciated.
We hope to see you again.
Griselda

En Route
Martin P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby hoofroete.

Sal waardeer as hul dalk parkeerarea onder dak kan doen en sommer bo-op die dak sonkrag panels kan installeer. Want dit is baie warm om jou motor in die son te parkeer.

En Route's terugvoer

Hi Martin,
Dankie vir die terugvoer.
Ons het die besigheid nou bietjie meer as 'n jaar gelede gekoop en het baie geld spandeer om basiese dinge op standaard te kry. Ek stem saam dat die Karoo son erg is op 'n voertuig, dankie vir jou voorstel ivm sonkrag panele op die afdakke. Afdakke is deel van 'n langtermyn beplande toevoeging, maar eers baie ander dinge wat in plek moet kom.
Griselda

En Route
Chardone P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chardone P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklike slaapplekkie.

Die diens was regtig puik en baie lekker om te kon rus in vrede en gemak.

En Route's terugvoer

Hi Chardone,
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf en dankie vir die goeie terugvoer.
Ons is bly jy het die akkommodasie geniet en dat jy goed kon uitrus.
Kom gerus weer.
Griselda

En Route
Reana R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R
Enkelreisiger

Baie gerieflik, perfekte oornagfasiliteit.

Baie goeie waarde vir geld, baie gerieflik en perfekte oornagfasiliteit.

En Route's terugvoer

Hi Reana, dankie vir die goeie terugvoer, bly jy is gelukkig en tevrede. Hoop ons sien jou weer.
Griselda

En Route
Willem D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Enkelreisiger

Ons het veilig gevoel op die perseel.

Ons was net teleurgestel want ons het eenhede 6 & 7 langs mekaar bespreek, maar met ons aankoms was daar reeds mense in nommer 7 en ons moes 6 & 8 gevat het.

En Route's terugvoer

Hi Willem
Dankie vir jou terugvoer en die goeie gradering.
Kamer 7 het 'n bespreking gehad vanaf 27 Desember tot 30 Desember, dieselfde gaste vir vier nagte.
Die bespreking wat ons vanaf ontvang het, was vir kamers 6 en 8. Ek glo jy het navraag gedoen vir 6 en 7, maar dat die stelsel outomaties 8 toegeken het omdat kamer 7 op die NightsBridge stelsel reeds geboek was. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Griselda de Witt

En Route
Louis J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Gesin met klein kinders

Verbasend netjies.

Die Engelse slagspreuk ‘don’t judge a book by it’s cover’ het my opgeval toe ek die kamer instap. As mens aangery kom en jy sien die verwaarloosde straat en onnetheid van die bure dan dink jy ‘o my vader wat het ons gedoen’ maar sodra jy die perseel betree word jy ontvang met gasvryheid en dan betree jy die oase. Alles wat mens nodig het was beskikbaar! Dis net jammer die ‘gratis WiFi is net vir 250 MB- verwyder dan maar eerder die verwysing na gratis WiFi in die advertensie, want dit skep die indruk dat toegang tot die netwerk vir die tydperk van jou verblyf gratis is.

En Route's terugvoer

Hi Louis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ja, aan die omgewing kan mens nie baie doen nie, ons probeer fokus op ons eie perseel waar ons besig is met verfraaiing. Ons het darem aansoek gedoen vir 'n behoorlike sypaadjie en ingang by die munisipaliteit. Op meeste advertensies meld ons net van wi-fi of toegang daartoe, maar ek sal alles ondersoek en waar van toepassing, die gratis weghaal. Jammer daaroor. Die 250 MB is gewoonlik voldoende per dag vir e-posse, bankbetalings, ander kommunikasie, ens. en indien 'n gas nog soek, stel ons beskikbaar teen R 50.
Griselda

En Route
Annalize D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, perfek vir oornag.

Die kamers het alles wat nodig is om gerieflik te oornag. En die prys is billik.

En Route's terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee, ek waardeer dit. Is daar 'n aanbeveling wat jy sou doen sodat die veiligheid kan verbeter na 'n 5-gradering? Enige voorstelle welkom.
Ook verneem ek watter tipe ligging julle eerder sal verkies. Ek weet ons kan nie veel doen om 'n beter ligging te bewerkstellig nie, maar baie gaste verkies dat hulle nie oornag in die hoofstraat nie, maar nogtans naby aan die hoofstraat en restaurante.

En Route
Thelma B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde, skoon en netjies!

Baie goeie waarde vir geld!

En Route's terugvoer

Hi Thelma
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf, ek waardeer die goeie terugvoer.
Griselda de Witt

En Route
Priscilla K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla K
Gesin met tieners

Goeie kwaliteit, waarde vir geld, veilig, goeie atmosfeer en sal weer terugkom.

Benodig block out gordyne voor skuifdeur. Hek se slot sukkel. Goeie diens, plekkie baie gerieflik met melk koffie yskas WiFi en DStv. Staf vriendelik. Sal weer oorbly. Lekker kuier area buite. Baie dankie.

En Route's terugvoer

Priscilla
Dankie vir die goeie terugvoer. Ons het darem intussen die hek se slot vervang. Slegs een kamer het sover block out gordyne, soos ons vorentoe vervang, is dit beslis ons keuse.
Hoop ons sien weer, julle is welkom.
Griselda

En Route
Corne R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R
Gesin met tieners

Baie netjies, goed toegerus en beleefde diens.

Baie netjies en skoon. Heeltemal voldoende toegerus. Baie beleefde personeel. Veilig. Baie dankie! Ons sal definitief weer by julle wil oornag.

En Route's terugvoer

Hi Corne
Dankie vir die moeite en tyd om 'n resensie te skryf. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien gou weer.
Griselda

En Route
Dirkje R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkje R