Gauteng Akkommodasie by Engedi Retreat | LekkeSlaap
+52
+52

Engedi Retreat

  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 62 Jukskeidrift-pad, 497JQ Riverside, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Engedi Retreat bied verblyf op 'n natuurreservaat en spog met 'n lieflike tuin en gedeeltelike berguitsigte. Verder is dit ook sowat 8 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in 4 gastekamers en elkeen beskik oor 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad, Jacuzzi en kroeg, en 'n braai-area met 'n boma, braaiplekke, lapa en hangmat. Masserings word ook aangebied. Ontbyt word deur die sjef voorberei en ander smullekker middag- en aandetes is beskikbaar.

Daar is voetslaanroetes op die eiendom, asook baie voëls vir die voëlliefhebbers. Doendinge in die omgewing sluit perdry, warmlugballonritte en riviervlotvaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Engedi Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Plot 62 Jukskeidrift-pad, 497JQ Riverside, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Engedi Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 62 Jukskeidrift-pad, 497JQ Riverside, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDh9k35JmWgUqfyDJiGJxhuAZKVUPjvIDeVHDExzhYxdNVd4wz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Plot 62 Jukskeidrift Road 497JQ Riverside 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.892469 27.897943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za