Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engela's Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in Robertson, 'n klein dorpie op die bekende Kaapse Wynlande se Route 62.

Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis, albei met 'n aparte ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is 'n kompakte, ekonomiese kamer met 'n dubbelbed en privaat badkamer met 'n stort langsaan. Albei kamers het lugversorging, 'n mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei en breekware. 'n Beperkte hoeveelheid melk en beskuit is beskikbaar in elke kamer.

Albei kamers het 'n paniekknoppie vir noodgevalle en 'n brandblusser buite die kamers. Daar is outomatiese buiteligte wat vanaf gaste se voertuig tot by die kamers belig. Braaigeriewe kan beskikbaar gemaak word. Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook is verbode in die kamers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer agter 'n elektriese hek.

Robertson is bekend vir die skoonheid en pers jakarandabome wat in die blomtyd skaduwee bied. Wynkelders soos Graham Beck, Springfield, Bon Cap, Excelsior Estate en boetiek-wynlande soos Rosendal en Fraai Uitzicht. Brandewynproe en -toere, sowel as 'n restaurant, is ook by die Klipdrift-distilleerdery beskikbaar. Gewilde geleenthede in Robertson sluit die Wacky Wine Weekend, Robertson Slow, Robertson Spring Festival en Robertson Wine-on-the-River in. Besienswaardighede en doendinge sluit die Arangieskop voetslaanroete, Olive Oil Tasting Experience, Pat Busch 4x4-roete, Robertson Kunsgalery, Robertson Plaasmark en Wine Cruise in Robertson in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 153 resensies vir Engela's Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Jaar gelys 8

Ligging

  • Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Engela's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLBl7uXf5nE3NNXWnjfFCGQxkQRbj4qVojhfh0fXoKosY0xBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 4 Truter Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804578972068 19.888047426939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem