Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EngelZicht Self-catering Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir EngelZicht Self-catering Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kevin R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R
Saam met vriende

Amazing.

Top class accommodation with great facilities. Very welcoming hosts. Would highly recommend to anyone looking to have a great weekend away in a relaxed environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto U - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Otto U
Gesin met klein kinders

Pleasant, quiet, friendly people.

The house has a lovely view of the ocean, with an open plan and spacious common area. Plenty of entertainment with the highlight of an outdoor pool. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D

Wonderlike rustige veilige naweek saam met familie.

Baie dankie ons het baie lekker gekuier as 'n familie. Dorita baie dankie vir al jou vriendelikheid en gasvryheid. Verblyf is modern, gerieflik, skoon met alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig! Yzerfontein 'n ware juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Test Edwina P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Test Edwina P

The stay was very lovely.

The place was really good. The place was clean and everything was as described in the games room. There are load-shedding lights as well as board games to play. The pool was lovely and not too deep, so it's very comfortable. The beds were great, and you will be extremely well-rested!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeneke H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige naweek.

Die naweek by EngelZicht is presies wat ons nodig gehad het, die perfekte wegbreek. Die huis is perfek geleë met die mooiste uitsigte, so ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het puik diens ontvang vanaf die eienaar, 'n baie vriendelike dame wat ons tegemoet gekom het met ekstra tyd op my verjaarsdag. Baie dankie, dit het my dag ekstra spesiaal gemaak, soveel so dat ons nie wou huistoe gaan nie, tyd het beslis te vinnig verby gegaan. Sal definitief in die toekoms weer wil teruggaan en alles wat EngelZicht bied, weer opnuut ervaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer

Liewe Jeneke, dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat jy lekker gerus en verjaar het. My ma sê die huis het gelyk of daar niemand daar was nie. Dankie! Seënwense vir die nuwe lewensjaar! Dorita

EngelZicht Self-catering Villa
Shuan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuan H
Saam met vriende

Plek is ongelooflik.

Was saam vriende in die huis. Die plek was mooi skoon en is ideaal vir 'n groep mense wat wil wegbreek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Toe dit koel raak buite, kon ons lekker binne by die braai verder kuier. Ons kon lekker op ons eie onder wees as gesin, en die vriende wat nie kinders het nie, het bo geslaap sodat die kinders nie gepla word as hulle woelig was nie. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tasneem G

It was a beautiful spot.

It was a really nice spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caylene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylene C
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die huis is perfek geleë. Ons vriende het lekker ontspan en die swembad baie geniet. Dis veilig en netjies. Ek wil definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole D
Gesin met klein kinders

Amazing views and extremely comfortable.

A great place to reconnect with family and friends and have loads of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met vriende

Wou nie huis toe kom nie.

Die huis het alles. Dit was heerlik vir die winter ook. Dit het soveel vermaak. Wou net nog langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René B

Rustige omgewing met pragtige uitsig oor die see.

Alles wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek. Mooi skoon, wit linne en gemaklike duvets en beddens het ons almal so lekker laat slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robertha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robertha B
Enkelreisiger

Pleasant.

Pleasant stay, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanaaz F

Fabulous.

It was everything I had asked for. The view was beautiful. Besides being by the sea we also had a pool, so we could swim whenever without having to leave the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elizabeth K
Gesin met tieners

We specifically chose accommodation with entertainment for our teenagers and ourselves, however all entertainment was damaged and in poor condition, some to the extent we could not even use it.

The table tennis board was completely unusable/broken, even with chairs and pillows trying to prop it up. Dart board had permanent marker stains, all the darts were falling apart and the actual boards bullseye was so used up, upon hitting a bullseye dart just fell out. The pool table we had to prop up with magazines and even with this the table had no stability. Swing ball was rusted and broken beyond repair. Dishwasher ran a cycle without dissolving washing tablets provided, shelving under sink was grossly stained/rotten, kitchen blinds full of stains, couch cushions also stained. Microwave could not cook 5 minute Woolworths steam vegetables after running it 3x the prescribed time. Shelving in fridge broken! On arrival the kitchen and lounge floor had raw broken spaghetti pieces lying on the floor, poorly cleaned. Toilet roll holder and hand towel holders in bathrooms also kept falling off. Very disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D
Gesin met klein kinders

Netjiese huis, goed geleë.

Ons het baie lekker gebly, en die huis is baie netjies, goed geleë en met 'n wonderlike stoep en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan E
Saam met vriende

Wonderful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awaatif S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Awaatif S

Beautiful lovely spacious near place. Very peaceful to get away from busy city.

Great service from Dorita. The DStv was disconnected Sunday morning but our stay was until Monday. Contacted Dorita and she assisted us immediately. However early Monday morning the guys came to clean the pool and just felt that there was privacy and what if we wanted to make use of the pool, there was no communication regarding to it. For safety consider having a higher fence as anyone can come on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena A
Saam met vriende

Huis is stil en ruim.

Daar is egter 'n paar dinge wat aandag benodig. Ek neem aan dat die eienaars dit self sal agterkom en regmaak na hulle volgende besoek. Covid het hulle weerhou van Yzerfontein kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennilee Roxanne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennilee Roxanne B

Amazing.

What a beautiful house, with lots to do. Kept the kids (young and old) and grown up entertained for the weekend. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc J
Saam met vriende

Baie lekker gewees en baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf met 'n mooi ligging en uitsig. Sal aanbeveel vir ander ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Als was perfek.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dit was net 'n bietjie te kort. Huis is heerlik ingerig met als wat jy nodig het en meer. Baie mooi huis. Sal definitief aanbeveel en sal definitief weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacey K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacey K
Saam met vriende

Pragtige uitsig, pragtige plek.

Ek was baie beïndruk met EngelZicht en sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, die uitsig van die boonste vloer is fantasties!

Engelzicht is 'n pragtige woning. Ons het die bottel wyn en ys waardeer, baie dankie daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonika V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V
Saam met vriende

Pragtige, stylvolle huis ─ perfek vir 'n naweek weg.

Ons het 'n heerlike verjaarsdag naweek by Engelzicht gehad. Die huis slaap 6 volwassenes en is ten volle toegerus, insluitend 'n pool tafel, tafeltennis, swembad, asook 'n binne- en buitebraai. Die huis was silwerskoon en ons het heerlik uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita K
Saam met vriende

Volpunte.

Alles wat mens benodig. Pragtige uitsig, stapafstand na strand winkels. Ons kom vir seker terug. Dankie Dorita!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Was baie lekker en rustig.

Dis 'n pragtige huis met alle fasiliteite wat benodig word. Het die verblyf baie geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer

Dis so lekker om sulke wonderlike mense by ons te hê. Baie dankie vir die ondersteuning.

EngelZicht Self-catering Villa
Jacqui B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui B
Gesin met klein kinders

We feel the rates per night is to steep for a family of 4!

Very neat house with the most stunning view of the Sea. We felt R3200 per night was way to steep for 4 people (2 kids included).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en ontspannend.

Was baie aangenaam verras deur die plek. Was uiters skoon en netjies, het heerlik ontspan en Engelzicht is toegerus met als wat jy benodig. Wil eindelik nie te veel sê nie, bang plek is volbespreek as ek definitief weer soontoe wil gaan. Puik diens en uitstekende villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer

Altyd lekker om die huis te deel met goeie mense. Dankie vir die ondersteuning.

EngelZicht Self-catering Villa
Marcello B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcello B
Gesin met klein kinders

Dit was rustig, die area is baie stil.

Die plek was waarde vir geld. Die huis gee jou die atmosfeer van die see. Dit is netjies met al sy byvoordele, soos potte, borde en die klein ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer

Ons waardeer die goeie terugvoer Marcello. Dit was ñ pleasier om julle daar te hê. Dankie vir die ondersteuning.

EngelZicht Self-catering Villa
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzg2YTE3LTIxY2UtNDAwYS05MDVlLWE0MjljODc5ZGRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 30 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348457306836 18.154580378504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem