LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enjoy Guest House | LekkeSlaap
+17

Enjoy Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af.

Die 5 gastekamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea en 'n knus gemeenskaplike sitarea. Daar is 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.

Die gastehuis bied 'n daaglike skoonmaakdiens, 'n strykdiens, droogskoonmaakdiens, 'n aangewese rookarea, lugversorging, 'n faks- en fotokopieermasjien teen ekstra koste en 'n groot ontbyt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Enjoy Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Enjoy Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbO4ykul7BbpZR8ijRydDMlWOkbjNbNh5ODmQr4WpDYbPfrpWf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Clarendon Road Selborne 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.989535192741 27.893761780093
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!