Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, klerekas, sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook gratis WiFi, 'n TV, 'n mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas, sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook gratis WiFi en 'n TV, asook 'n mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n tuinuitsig, 'n koningingrootte-bed, klerekas, sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel is ideaal vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar. Hierdie kamer het ook 'n sitarea en bied toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ruim en is ideaal vir 4 gaste. Met het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook toiletware. Die kamer het ook 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV (Youtube en Netflix) is beskikbaar. Daar is ook 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggroottte-bed en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, ketel, toebroodjiemaker, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en rusbanke. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Gaste moet met hul eie besonderhede inteken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar 2 honde op die perseel woon.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang