Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epupa Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Epupa Camp is 800 m oos van die Epupa Watervalle aan die oewer van die Kunenerivier geleë.

Epupa Camp bied verskeie verblyfopsies: 10 tent-eenhede, 10 koepeltente en 9 kampterreine.

Die kampterreine is ideaal vir dié wat dit geniet om te kamp en is langs die rivier geleë. Ablusie- en braaigeriewe is beskikbaar.

Hout en wasgoeddienste word deur die gemeenskap voorsien teen onderhandelbare pryse. Let asb. dat ’n 4x4 aanbeveel word, veral tydens die reënseisoen.

Epupa Camp het ’n privaat eiland en swembad met ’n uitsig oor die rivier, ’n buite-kroeg met WiFi en ’n sitarea met ’n klein biblioteek en eetarea.

Doendinge en besienswaardighede sluit toere na die Himba-dorpies toe in, sonsondergangtoere wat oor die Epupa Watervalle en Kunenerivier uitkyk, asook voetslaan-, stap- en voëlkykyktoere.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Epupa Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 18

Jaar gelys 6

Ligging

  • Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
  • Gaste dink Epupa Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGQzZTNhLTFiZGEtNDlhOC04ODU1LTVkMWRhZWM0MTRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Epupa Camp Off the R3700 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -16.998979 13.25463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem