Pick your preferred language

English

Afrikaans

Tent met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tente het elektriese ligte en 'n muskietnet by die vensters en deure. Vanaf die skaduryke stoepe voor die tente is daar uitsigte oor die Kunenerivier wat na die Atlantiese Oseaan vloei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat 'n 4x4-voertuig aanbeveel word, veral gedurende die reënseisoen.
Alle maaltye by Epupa Camp moet vooraf bespreek word en alle dieetvereistes moet saam met die bewys van betaling per e-pos gestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent vir 'n gesin
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tent het 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tente het elektriese ligte en 'n muskietnet by die vensters en deure. Vanaf die skaduryke stoepe voor die tente is daar uitsigte oor die Kunenerivier wat na die Atlantiese Oseaan vloei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat 'n 4x4-voertuig aanbeveel word, veral gedurende die reënseisoen.
Alle maaltye by Epupa Camp moet vooraf bespreek word en alle dieetvereistes moet saam met die bewys van betaling per e-pos gestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent met 'n koningingrootte-bed
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tente het elektriese ligte en 'n muskietnet by die vensters en deure. Vanaf die skaduryke stoepe voor die tente is daar uitsigte oor die Kunenerivier wat na die Atlantiese Oseaan vloei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat 'n 4x4-voertuig aanbeveel word, veral gedurende die reënseisoen.
Alle maaltye by Epupa Camp moet vooraf bespreek word en alle dieetvereistes moet saam met die bewys van betaling per e-pos gestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die kothuis
Vanaf
Vanaf R 11 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Dit is op die rivieroewer geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies of paartjies wat sommer net op soek is na 'n rustige wegbreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat 'n 4x4-voertuig aanbeveel word, veral gedurende die reënseisoen.
Alle maaltye by Epupa Camp moet vooraf bespreek word en alle dieetvereistes moet saam met die bewys van betaling per e-pos gestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Epupa Camp, Off the R3700, Okongwati, Kunene

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGQzZTNhLTFiZGEtNDlhOC04ODU1LTVkMWRhZWM0MTRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 570 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Epupa Camp Off the R3700 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -16.998979 13.25463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang