Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erdzak Country Venue - On the Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Erdzak Country Venue - On the Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adélle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adélle V

Ons het net oorgeslaap oppad see toe. Die blyplekkie het ons baie beïndruk!

Baie goed toegeruste blyplek. Ons het heerlik gebly.

Jana G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Baie lekker gebly, baie netjies, alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Gaan van nou af net daar bly.

Die eerste keer dat ek by Erdzak Country Venue - On the Farm oorbly. Ek is geweldig beïndruk met die verblyf en die netheid. 'n Pragtige plek. Diens is puik. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar akkommodasie bespreek.

Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer

Wow, baie dankie vir jou mooi komplimente. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Hannelie en almal op Erdzak.

Erdzak Country Venue - On the Farm
Riaan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Baie mooi plek en vriendelike mense.

Sal aanbeveel vir enige persoon, elke sent werd. Dankie vir die uitstekende diens.

Cindy D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly, baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar bly.

Derik D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D

Baie lekker, gerieflik en stil.

Alles wat ons verwag het en meer. Baie gerieflik geleë, baie skoon, mooi en doodstil! WiFi werk baie goed. Alles was perfek en ons het baie lekker gebly! Van begin tot einde net 'n plesier gewees. Sal definitief weer besoek en aanbeveel vir almal.

Roy S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Restful.

A great rest stop for a long distance traveller.

Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer

I am glad that you could rest at Erdzak Country Venue. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Hannelie

Erdzak Country Venue - On the Farm
Susan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Besonders, luuks, bekostigbaar.

Ons was verras deur Erdzak! So mooi en gemaklik en skitterskoon. Die bos waar troues gehou word is idillies. Ons hoogste verwagtinge oortref. En baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Frans M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Rustige plaasatmosfeer met alles wat jy nodig het.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons kon lekker rondloop en die rustigheid van die plaasatmosfeer geniet. Sal dit ten sterkste aanbeveel, veral vir naweek-wegbreek van besige stadslewe.

Denise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Rustige omgewing.

Netjies, vriendelik en 'n baie rustige, stil omgewing.

Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Kom asb weer.

Erdzak Country Venue - On the Farm
Njabulo N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Njabulo N

So enjoyable and comfortable.

Welcoming, comforting, enjoyable, amazing.

Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer

Thank you so much, I really appreciate it.

Erdzak Country Venue - On the Farm
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsKPhclECVFbWdwhYsBhbIl3wzODskKYwg6Oxxt16dc6PpfkJ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R546 Erdzak Country Venue 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.009616423423 29.248359247844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang