Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erf 473 Fisherhaven

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Erf 473 Fisherhaven
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norma R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma R
Saam met vriende

Heerlik.

Baie lekker gebly. Die kombuis kort werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F
Gesin met klein kinders

Fantasies, meer as wat ons verwag het. Beeldskone uitsig.

Die erf is wonderlik vir klein kinders, groot en groen. Fantasiese tyd gehad, baie vriendelike gasvrou. Plek is netjies en skoom. Alles wat jy nodig gehad het vir naweek wegbreek. Fantastiese bad. Omgewing rustig en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie.

Erf 473 Fisherhaven
Cameron K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron K
Gesin met tieners

Ons moes vir 'n naweek skole rugby gaan kyk het op hermanus en het ingeboek by fisherhven 473.

Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en uiters aangenaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons tydjie daar baie gerieflik te maak. Ek sal beslis ander reisigers aanbeveel om hier in te boek. Ons was baie beïndruk met die rustige atmosfeer, mooie skone natuur ruimte om ons. Baie dankie, Ria, ons sal beslis weer 'n draai loop by jou gastehuis. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad by fisherhaven 473 en ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe opmerkings.

Erf 473 Fisherhaven
Ariska D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ariska D
Saam met vriende

Die kuier was lekker en gesellig gewees.

Ons kon almal in die gebied beitjie afskakel en rus. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Mens het niks meer nodig as die plekkie met sy rustigheid nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Dankie vir jou positiewe opmerkings.

Erf 473 Fisherhaven
Roxanne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne A
Gesin met klein kinders

Lovely stay and friendly host.

The owner/host has a very friendly, motherly persona. She provided us with load-shedding lamps and the full schedules. Had a lovely stay at Fisherhaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N
Gesin met klein kinders

Cool and quiet place

The owner is very friendly, her place is neat and hygienic. She offered us braai stand nd charcoal. All DStv channels available. Safety measures in so much that I could leave my grandchildren sleeping for the morning jog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Thanks for all the positive remarks.

Erf 473 Fisherhaven
Karen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Gesin met tieners

OK

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette M
Saam met vriende

Gerieflik en voel tuis.

Alles wat benodig word is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madia F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madia F
Gesin met klein kinders

Alles was tot ons beskikking.

Die ruim badkamer was baie modern en eerste klas. Die gasvrou was baie vriendelik en dierbaar. Ongelukkig was daar nie 'n werksoppervlakarea in die kombuis om etes voor te berei nie. Die yskas in die gang het ook vrye beweging belemmer. Ek dink die eienaar moet hou by net 2 persone. Die eenheid is nie groot genoeg vir 4 persone nie. Muskiete was ook 'n groot ergernis. Dis nie negatiewe terugvoering nie, want ek was baie tevrede met die toestand wat ons die eenheid ontvang het en kon sien die gasvrou het alles gedoen om dit so gerieflik as moontlik te maak. Ek is net bekommerd dat ander gaste nie so verstaanbaar sal wees oor die min ruimte in die kombuis en sitkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie S
Gesin met tieners

Homey, friendly puppies, cozy.

Friendly host made us feel at home. My daughter loved giving the host’s very friendly dogs attention. Nice area. Clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Thank you for positive review.

Erf 473 Fisherhaven
Mandy M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Gesin met klein kinders

It was amazing, we enjoyed it very much.

Excellent, the stay was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en rustig, maar wasbak word benodig in kombuis.

Die huisie self is baie oulik. Die honde maak die bly nie lekker nie, hulle is te groot en skrik mens af! As jy kon inry tot by die selfsorg, sou jou tasse nie so swaar gevoel het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons baie lekker ontspan.

Dit is ongelooflik rustig en veilig. Die plek is goed toegerus en Ria is die perfekte gasvrou. U mag maar van hul ontbyt geniet, dus heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Dankie vir jul positiewe opmerkings.

Erf 473 Fisherhaven
Danita S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita S
Besigheidsreis

Goed.

Pragtige plek. Netjies skoon. Toilet in the shack was ongerieflik maar gasvrou het ons volgende dag verskuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxing stay.

I would highly recommend Erf 473 Fisherhaven as it is in an a tranquil setting and Ria is an awesome host. We had a fabulous stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige verblyf.

Ek sal Erf 473 Fisherhaven hoogs aanbeveel aangesien dit in 'n rustige omgewing is en Ria is 'n awesome gasvrou. Ons het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Thank you Joe.

Erf 473 Fisherhaven
Jacques M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the quietness and the rustic place.

We were thinking not of ourselves but of other people that Erf 473 should say that they have big dogs on the property in case people are frightened of dogs. We were very happy there and the 2 ladies were wonderful. We sorry we didn't have their breakfast they offered. Next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Thank you Jacques. Will inform future guests about dogs.

Erf 473 Fisherhaven
Brian S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt very welcome and the host was very accommodating.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erf 473 Fisherhaven se terugvoer

Thank you for the kind review. We really enjoyed the fish, it was very tasty.

Erf 473 Fisherhaven
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MzdiOTE1LWRiOTQtNDJmZC1iNmQ2LTZmOGNmYmMwZjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 74 Flying Dutchman Way Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361093137946 19.128328373016