Alberton Akkommodasie by Erica Lodge | LekkeSlaap
+9
+9

Erica Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericastraat 22, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Erica Lodge is in 'n welige groen tuin in die stil area van Verwoerdpark geleë, slegs 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af en net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af. Erica Lodge bied 'n veilige toevlugsoord vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste.

Die gastehuis het 6 ruim kamers met stylvolle en elegante binnenshuiseversiering. Elke kamer het 'n volle badkamer, koffiemaakgeriewe en satelliet-TV. Al die gaste het afstandbeheerders vir die perseel sodat hulle kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is baie parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die lieflike tuin het ook 'n swembad en braaigeriewe. 'n Pendeldiens na en van die lughawe af is ook beskikbaar.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Erica Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ericastraat 22, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Erica Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericastraat 22, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmI1MDFhLTE5ZmQtNGUwNy05ODVmLTU5ZWEyYjQzNWE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 22 Erica Street Verwoerdpark 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.264277 28.14283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za