LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Erinvale Garden Cottage | LekkeSlaap
+12

Erinvale Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Erinvale Garden Cottage is op die veilige, omheinde Erinvale Gholflandgoed in Somerset-Wes. Dié kothuis front noord, bied 'n uitsig op die Hottentots-Hollandberge en is langs die gholfbaan se derde putjie. Die gholflandgoed is naby die Wynlande en word deur die Vergelegen Wynlandgoed, Helderberg Natuurreservaat en Lourensford Wynlandgoed omring.

Die kothuis is smaakvol versier met oorspronklike kunswerke van kunstenaars soos Itai Vangani en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n leefarea. Die kothuis het 'n buitestoep en 'n privaat area met 'n stort en 'n ruimte waar gaste kan sonbaai, en 'n aangewese braai-area. Veilige parkeerplek word ook voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat van die buitelewe, wynplase en uiteet hou. Die area bied verskeie restaurante vir gaste om van te kies. Maaltye kan bestel en afgelewer word of gaste kan by die Erinvale Hotel of gholfklub met 'n vol à la carte menu-spyskaart en kroeg eet. Die kothuis word 2 maal per week skoongemaak indien gaste langer bly. Daar is ook ekstra dienste soos was- en strykdienste op versoek.

Die landgoed het ander geriewe soos staproetes, tennisbane en 'n gholfbaan wat gaste teen afslag kan gebruik as hulle by die kothuis bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Erinvale Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9031e85b178004a8b45db9831c60d31016c42a62a955cc145b5fc1e0277ced369a861613590b54d4dde36df86c63cded32ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 57 Guardian Crescent Erinvale Golf Estate 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07101277632 18.882370881654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!