Caledon Akkommodasie by Erna's Place | LekkeSlaap
+6
+6

Erna's Place

Gastehuis
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koalisiestraat 21 , Bergsig, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Erna's Place is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf wat met die eienaar gedeel word. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat net op soek is na oornagverblyf.

Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens het, asook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die 1 slaapkamer het ook 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea word met die eienaar gedeel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Verder is daar veilige onderdakparkeerplek, asook braaigeriewe in die tuin.

Die huis is naby 'n casino, verskeie restaurante, winkels en gholfbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Erna's Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Koalisiestraat 21 , Bergsig, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koalisiestraat 21 , Bergsig, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5Zjc4NmU4LWQxMTQtNDljYS1hN2E2LTk1YTUzN2YzMzFjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 5 persone) 21 Koalisie Street Bergsig 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-12:00 11:00 -34.24608688767 19.443789124489
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za