LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Erusno | LekkeSlaap
+17

Erusno

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Erusno
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dawie G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie G
Gesin met klein kinders

Baie Rustig

'n Lekker plekkie om weg te breek van 'n mens se gejaagte lewe in die Kaap. Sal beslis weer by Erusno bespreek.

Wiehan L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons was 'n gesin, 2 kinders. Dorp en omliggende dorpe is vriendelik en rustig. Lekker vakansiebestemming.

Waldo B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Erusno is 'n lieflike plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Die plek is baie skoon, netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Christo S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een nag geslaap, maar die gasvryheid was puik.

Die ligging en koste het ons goed gepas vir ons blommekyk.

Jackie W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies en skoon en ons het goeie en vriendelike diens van Aletta gekry.

Sal Erusno aanbeveel en ook weer daar gaan bly. Dankie Aletta, jy was puik!

Anli-mari E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anli-mari E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel netjies en goed geplaas in dorp. Dit was rustig en stil. Perfek vir 'n naweek weg.

Die huis is perfek vir 'n familie of vriende wat weg wil kom vir die naweek. Goeie liggende area en baie stil. Ons was vir 'n naweek in die dorp vir 'n troue en dit was perfek vir wat ons gesoek het. Ons het die Saterdag net geen water gehad omdat n pyp gebars het in die dorp. Ek sou dit waardeer het dat die eienaars dalk net 'n boodskap gestuur het voor ons self moes vra wat aangaan omdat ons besig was om reg te maak vir die troue. Klein dingetjies maak 'n verskil op 'n groter noot. 'n Klein ander ding was die slaapkamer se mure wat vuil was, dit lyk of goggas dood geslaan was teen 'n muur en nooit skoon gemaak was nie.

Stefanus S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon netjies en veilig.

Gerieflike, skoon en netjiese erblyf teen hoofstraat, maar dit pla nie veel nie aangesien die dorpie stil en rustig is.

Marliza M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza M
Saam met vriende

See-mooi.

Ons is opgradeer aangesien Erusno opknappings ondergaan het. Mooiste see-uitsig. Amper op die rotse. Lekker bederf. Dankie.

Joey O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Thirza J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thirza J
Gesin met tieners

Goed genoeg vir 'n een oornagaand.

Daar is braaigeriewe binne, maar jy ruik dit binne die huis al het ons dit nie gebruik nie.

Francois M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies en funksioneel.

Funksionele vakansiehuisie vir kort oorbly.

Marilyn N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well placed and walking distance from everything.

I just loved the small, comfortable house with basically all the comfort one need.

Cara R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara R
Saam met vriende

Die perfekte huisie.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die huisie het alles wat jy nodig het met 'n lekker leefarea en kombuis. Aletta is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker Erusno aanbeveel vir enigiemand wat tyd wil spandeer in Lambertsbaai.

Anso M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M
Gesin met tieners

Lieflike huis.

Baie aangename verblyf. Die ligging is reg langs die hoofpad wat die verkeer tussen Clanwilliam en Lambertsbaai hanteer. Die advertensie gee die indruk dat dit 'n huis op sy eie is, maar dis deel van 'n 4 huis kompleks in 'n singel. Ons bure oorkant (50 m van ons voordeur) het heelnag deur gekuier en geraas. Dis ook glad nie naby die strand nie. Ek sou sê die huis is in die bo dorp geleë.

Monica H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica H
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Die plekkie was baie skoon en netjies. 'n Elektriese braaipan kan aanbeveel word. Die binnebraai-area was baie knus. Ons het heerlik op die stoep gekuier. Die beddegoed was netjies en skoon.

Venetia S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S
Saam met vriende

Heerlik.

Baie gerieflik en netjies. Heerlik gebly. Sal beslis weer terugkom.

Alida D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie netjiese oornaghuisie vir 'n gesin.

Maxwell B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantalla!

Absoluut stunning. Alles was net wow. Erusno is definitief 'n ideale plekkie om weg te breek van alles af. Dienste was puik.

Francois M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Net een nag oorgbly met die gedagte om die dorp 'n bietjie te verken.

'n Baie netjiese oornagplek. Dis baie goed toegerus met 'n heerlike binnebraai. Die houers wat bedoel was vir koffie, tee ens. was leeg. Dit, saam met 'n bietjie beskuit, laat 'n mens altyd baie welkom en tuis voel, en dit kan nie vir die eienaar veel kos nie.

Adriaan K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly by Erusno. Plek was mooi skoon. Baie lekker braaikamer. Al die nodige geriewe was daar. Sal dit beslis aanbeveel.

Maureen N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, goed toegerus en netjies.

Mooi skoon en goed toegerus. Loopafstand van alles af en vriendelike, goeie diens van gasvrou/agent. Baie billike prys en goeie waarde. Sal beslis aanbeveel.

Louise J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Very nice place, well kept nice and clean. There was everything we wanted. Bonus that we could take our little dog with. Nice big yard. Nice indoor braai.

Willem S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie aangenaam.

Huis baie ruim en goed toegerus met lekker binnebraai en toesluitmotorhuis.

Michelle E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Ek en my familie en verloofde het oorgeslaap by Erusno nadat ons 'n troue op Lambertsbaai bygewoon het.

'n Goed ingerigte en gesellige vakansie huis! Baie skoon en netjies! Die dekor pas alles mooi bymekaar en daar is selfs 'n garage vir veiligheid en ook 'n lekker binnenshuise braaiplek waar mens 'n snoek kan braai. Erusno is geleë in 'n rustige deel van Lambertsbaai. Sal gerus Erusno aanbeveel vir enige iemand wie in Lambertsbaai oornag.

Riekie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek om te bly in Lamberts Bay.

Baie lekker gebly. Skoon, baie ruimte en 'n netjiese plek om te bly.

Jacques V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjies en sal weer terug kom.

Deon J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig net great.

My diens ervaring en ook die algehele verblyf was eenvoudig net super! Baie dankie, gaan beslis volgende keer weer daar bly!

Campbell M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Campbell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, en goed ingerig.

Lieflike blyplek met lekker braaikamer en naby aan alles.

Dirk V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie nice.

Baie geniet. Die agent was baie vriendelik en hulpvaardig. Toe sy gekontak is om oop te sluit, was sy baie gou daar.

Danie J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Uitstekend. Skoon en is ons baie vriendelik verwelkom.

Ons is baie goed ontvang. Die blyplek is keurig gemeubileer en skoon. Pragtige tuin. Baie ontspanne atmosfeer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Bernice K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker gebly en sal weer daar oorslaap wanneer in Lambertsbaai.

Elizma D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Saam met vriende

Baie lekker.

Great plek gewees, baie geniet, sal aanbeveel.

Cyril E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik

Huis gemaklik en vriendelik. Toaster het nie gewerk nie. Geen broodmes. Al toilet papier was 'n halfgebruikte rol. Toe ons dit met die opsigter bespreek het word ons vertel dat net een toiletrol voorsien word. Dit behoort minstens 'n vol rol te wees.

Magriet M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet M
Saam met vriende

'n Baie goed toegeruste eenheid.

Die plek was verrassend ruimer as wat ons verwag het. 'n Ideale plek vir 'n langer verblyf. Die kombuis is baie goed toegerus. Daar is 'n braai-vertrek. Wat verwarrend was, was dat die naam "Erusno" nie op die eenheid verskyn nie en het ons 'n paar draai gery voordat ons besef het ons is by die regte plek.

Jan N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkkie met toesluitmotorhuis.

Dankie vir jou vriendelikheid Aletta. Ons het heerlik oornag.

Claude V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oooo! Te lekker.

Dis 'n lekker 'cozy' plekkie en ek het 'n wonderlike verblyf gehad en natuurlik heerlik gerus sonder steurnisse. Ek sal almal wat ek kan saam wil neem om net die plekkie te geniet.

Quinton D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My huis weg van die huis.

Wat 'n besonderse plek, 'n alles in een pakket. Rustig en salig, ek was volkome ontspanne hier. Dit was bloot 'n miniatuur weergawe van my eie huis, alles wat ek nodig gehad het was daar en meer. Alles is skoon en netjies, en onderhoudend. Daar is absoluut niks wat ek verkeerd kan sê van die plek nie, die salige kuier kamer, die gerieflike TV kamer vir daardie "leeg-lê" dae, en rus vir jou siel ten opsigte van veiligheid met die toesluit-motorhuis, wat 'n groot voertuig kan akkommodeer. Ek kom kuier gou weer, my hart was swaar toe ek huiswaarts gaan, en moes afstand neem van die Weskus-juweel.

Agnes M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Pragtig,veilig en rustig. Naby strand. Dankie Aletta vir insette. Hoogs aanbeveel.

Martin E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, neat, clean, tidy and pretty central. Good security and lock up garage.

We enjoyed our stay and accomplished our mission to photograph the Gannetts.

Erika V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Skoon en netjies. Naby aan restaurante, inkopiesentrum en Malgaseiland.

Baie gerieflike huisie met alles wat nodig is. Toesluitmotorhuis. Ek en my seun het heerlik gebly. Baie dankie Aletta!

Rennie M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en van alle gemak voorsien.

Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer kom.

Hester N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Enkelreisiger

Wonderlik en rustig. Daar was alles wat ek nodig gehad het!

Ek sal hierdie pragtige, netjiese plek enige tyd aanbeveel. As ek nie nou so ver weg van Lambertsbaai was nie, sou ek bittergraag sommer 'n paar maande daar wou bly! Baie dankie aan die eienaar wat letterlik aan alles gedink het!

Darryl V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOWYzOGFhLTc0ZTgtNDRlMS05N2NmLTNhM2I1MzE5ZWU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 5 persone) 43 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!